Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horse and Mill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 264 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Okkie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en veilig geslaap. Oulike, skoon en netjiese plekkie. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal definitief weer terugkom! Puik, heerlike ontspan- en eetplek sommer loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Definitief 'n plek om weer terug te gaan. Heerlike ontspanne plek. Alles bymekaar net oor die straat was 'n lekker eetplekkie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mare S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie behulpsame gasvrou. Netjiese kamers. Ons het lekker gebly. Sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflik. Netjies. Skoon. Heerlike plek. Skoon en netjies met aircon. Stapafstand van restaurante. Perfekte ligging in Colesberg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Gerieflike oornagverblyf. Sal weer bespreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Oornag daar oppad Gauteng toe. Baie lekker gebly, alles is naby die blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker geslaap. Dit is die tipe akkommodasie waarna 'n reisiger soek. Alles wat ons nodig gehad het, was in die kamer, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Horse and Mill Guesthouse
Baie dankie Rob vir hierdie pragtige terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.

Selma V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly, stapafstand van restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect stop over. Check-in was easy. The room was comfortable with a fridge and microwave. Big shower. Pub and restaurant across the road. Great stopover place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 264

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 264 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.720699 25.096239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang