Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horse and Mill Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oasis in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet egte Karoo-gasvryheid in dié bekoorlike dorpie waar die Horse and Mill die perfekte rusplek vir moeë, honger en dors reisigers is.

Verblyf word in verskeie eenhede gebied en akkommodeer enkelreisigers, paartjies, vriende, besigheidsreisigers en gesinne. Daar is kleiner kamers met dubbelbeddens en groter kamers met koningingrootte-beddens en enkelbeddens. Daar is ook 2 groot eenhede met 2 slaapkamers en 'n badkamer elk. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander kamergeriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in. Daar is ook 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in die kamer. By ontvangs is daar vriesgeriewe vir groter items.

Geriewe op die perseel sluit 2 restaurante English-style Horse en die Mill Pub and Restaurant in. Allards Bisto and Grill is ook op die perseel. Innie Kraal, Bourdeaux en Plattelander Restaurant is stapafstand vanaf die gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 290 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Almare S
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies, een van die lekkerste plekke om oor te slaap. Dit is altyd vir ons lekker om daar oor te slaap, die plek is netjies en skoon en loop...
Sien meer
Jan 2025
Karlien F
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, sentraal, skoon en netjies, vriendelike diens. Baie gemaklik, sentraal, skoon en netjies. Baie dankie vir die vriendelike diens.
Jan 2025
Amori M
Gesin met klein kinders
5.0
Vol karakter, netjies, skoon en gemaklik met 3 kinders, ons was meer as tevrede. Horse and Mill, was 'n plesier om te bly, ons was vriendelik ontvang ...
Sien meer
Jan 2025
Suzie B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilige en lieflike oornagplek. Sal vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, skoon, netjiese en veilige plekkie. Loopafstand van al di...
Sien meer
Jan 2025
Thomas T
Gesin met tieners
5.0
Safe, clean, convenient and friendly staff. Perfect overnight stop from Cape Town to Durban. Vehicle parked behind gates and was safe. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 290

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Horse and Mill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 290 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.720699 25.096239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang