Horseshoe Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D408 Table Mountain-weg, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 620 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Horseshoe Cottage is net buite Pietermaritzburg en bied selfsorgverblyf op 'n 570 hektaar-plaas wat met akasia-bosveld, kranse, valleie en watervalle by die Umgeni- en Rietspruit-rivier spog.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en is oopplan. Daar is 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sit- en eetarea.
Buite is daar 'n stoep met 'n piekniektafel en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Die Umgeni-rivier is deel van die reservaat se grens en huisves talle spesies varswatervisse en krokodille. Die verblyf is deel van 'n bewarea van 3500 hektaar wat aan die reservaat grens.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- D408 Table Mountain-weg, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D408 Table Mountain-weg, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang