Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horseshoe Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Roy E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Friendly. Clean. Beautiful. Yummy meals. A lovely place to stay in and to explore the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Farouk M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2022

Beautiful. Friendly. We attended a wedding function at horseshoe farm it was lovely. The scenery. Flowers. View. Food. Stayed over 1 night. Koot, the owner, was most accommodating. The decor at the farm is beautiful. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nydia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Absolutely lovely stay. Will be back again. Incredible food and road is easy to drive. No need for a 4x4. Had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Ons het verskriklik lekker gekuier. Die kamer was baie netjies en die kos ongelooflik lekker. Die eienaar is ook vreeslik vriendelik en behulpsaam. Alles vanaf die uitsig van ons stoepie af tot die moeite wat vir ons gedoen is, alles was puik. Ons sal beslis binnekort weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruno H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2020

Great home away from home. Would just recommend some signage for parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Craig B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Beautiful spot and friendly people. Nice spot out of town for a break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Aangename verblyf met vriendelike diens. Horseshoe Farm is pragtig geleë in die berge naby Normandien. Ondanks baie reën was die grondpad geen probleem nie. Ons gastekamer was baie gerieflike en skoon, maar ons het ongelukkig nie 'n privaat badkamer/stort gehad nie. Die ontbyt was baie lekker en die diens vriendelik. Ek sou Horseshoe beslis aanbeveel vir familie byeenkomste. Die tuin is pragtig en groot met 'n lekker lapa en bied baie speelplek en die leef areas is ruim en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Ongelooflik ontspannend. Ons het oornagverblyf gesoek in die area. Was aangenaam verras. Karraktervol. Goeie ligging. Rustig. Puik diens. Sal volgende keer meer as net 1 nag daar spandeer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lukas En Milda O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2018

Pragtig en gasvry. Om by Horseshoe oor te bly, is soos om by geliefde familie te kuier. Jy word ook só behandel. Pragtige plaas met die mooiste tuin. Vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Judy J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2017

Horse Shoe Guest Farm is 'n uitsonderlike plek met ongelooflike natuurskoon en gasvryheid. Ons was aangenaam verras met ons verblyf by Horse Shoe Gasteplaas. Ons het wellkom en tuis gevoel. Ons het saam met buitelandse gaste en hul jong kinders gereis. Die aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Die omgewing is lekker rustig en stil, 'n regte plaasatmosfeer heers. Die gasheer is uiters bedagsaam en baie moeite word gedoen om die ervaring vir die gaste so aangenaam as moontlik te maak. Ons kom weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Horseshoe Gasteplaas
Dit was vir ons so lekker om julle by ons te hê. Hoop om julle gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horseshoe Guest Farm, , Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ZGExNWY4LWYyYzMtNDBjYS04YTJhLTRmZmZjYzA4NzQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Horseshoe Guest Farm Normandien 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.018347737891 29.718403816223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang