Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horseshoe Inn

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Surina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Onvergeetlik. Baie skoon en netjies. Lekker warm water na 'n lang dag se reis. Heerlike kos in die restaurant en ontbyt was heerlik. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
1 nag
5.0
Okt 2023

Heerlike restaurant en verblyf. Die kamer was skoon en netjies, met alles wat jy nodig het. Die restaurant het 'n reuse verskeidenheid kos met 'n baie lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Baie lekker. Ons tydjie by Horseshoe Inn was fantasties. Privaat en baie veilig en naby alle winkelsentrums. Baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Attie L
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2023

Oornagplek met goeie kos en vriendelike diens. Akkommodasie is basies, maar baie aanvaarbaar. Goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Donnavan D
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2024

Gelukkig het ons net een aand hier oorgeslaap. Die plek was vuil en verwaarloos. Die plafon was besig om af te dop, die stortdeur kon nie toemaak nie, die stortkop was stukkend. Die beddegoed was ook gillerig en oud. Daar het ou skroot op die perseel gele.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Le Roux B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Was nie 'n kuier nie - bloot oorgeslaap tydens reis van Johannesburg na Kleinmond. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lerato H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2023

The rooms are really not clean. On some days the units are not cleaned. Only the towels changed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Francois D
1 nag Gesin met tieners
1.6
Des 2023

Ongemaklik. Die kamers is afgeleef en kort ernstige aandag. Dis duur vir wat jy kry.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Nov 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Hannes L
1 nag
5.0
Okt 2022

Kimberley was die naweek sonder water maar Horseshoe Inn het gesorg dat ons almal water gehad het. Baie dankie! Die kos was smaaklik en die bed het heerlik geslaap en die kamer was skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Memorialweg (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5403c08385a7b43ba9abbb071a80c668a992ff20a78a58061cc05277be5c3a25cf8c99fe4c7b71e11af5d7da5e6917840a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 131 5 1 4 Memorial Road (N12) Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766417682306 24.755531251431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang