Horseshoe Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 167
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Surina B - Jan 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Gert B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike restaurant en verblyf.
Brandon K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Attie L - Feb 2023
Algehele gradering
Oornagplek met goeie kos en vriendelike diens.
Donnavan D - Jan 2024
Algehele gradering
Gelukkig het ons net een aand hier oorgeslaap.
Le Roux B - Jul 2023
Algehele gradering
Was nie 'n kuier nie - bloot oorgeslaap tydens reis van Johannesburg na Kleinmond.
Lerato H - Jan 2023
Algehele gradering
The rooms are really not clean.
Francois D - Des 2023
Algehele gradering
Ongemaklik.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Hannes L - Okt 2022
Algehele gradering
Kimberley was die naweek sonder water maar Horseshoe Inn het gesorg dat ons almal water gehad het. Baie dankie!
Johannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker soos altyd.
Gina B - Mei 2022
Algehele gradering
Puik diens, gerieflike kamer, alles skoon en netjies.
Mike B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Janine N - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Derrick D - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs laat mens onmiddelik tuis voel.
Mariska B - Feb 2022
Algehele gradering
Omgewing was rustig en veilig. Diens was goed.
Helen E - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Karin W - Apr 2022
Algehele gradering
Baie oud binne wel skoon en netjies.
Roelf K - Des 2021
Algehele gradering
Het ’n goeie nagrus gehad om verder te ry.
Nico G - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en koste effektief. Vriendelike diens van ontvangs en die restaurant se personeel.
Gina B - Aug 2021
Algehele gradering
Het al voorheen daar oornag, daarom weer daar bespreek.
Theresa S - Des 2021
Algehele gradering
Verblyf baie goed en netjies, stil en rustig.
Johann P - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlik, gasvry.
John T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie populêr en besig tydens my besoek.
Annatjie L - Des 2021
Algehele gradering
Ons is gepla met persone wat 2 kamers ver van ons af gerook het en heelnag geraas het. Sekuriteit was nêrens in sig nie.
Dewald V - Sep 2021
Algehele gradering
Ek het meer verwag.
Sonelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Het vir familie gaan kuier vir die naweek.
Len V - Sep 2020
Algehele gradering
Die eenhede was netjies en gerieflik
Michelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Sernick Abbatoir (pty) Ltd / - Des 2020
Algehele gradering
I enjoyed my stay at Horseshoe Inn.
Jhf S - Des 2020
Algehele gradering
Sal weer kom, maar nie oor besige tyd nie.
Rika V - Feb 2020
Algehele gradering
Rooms were clean but no security. People were making noise outside rooms in their cars until 3:00 in morning. Anyone could travel in and out of the area without being checked. Definitely not recommending it to anyone.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kamers was skoon, maar geen sekuriteit nie. Mense het tot 03:00 die oggend in hul motors buite die kamers lawaai gemaak. Enigiemand kan binne en buite die gebied reis sonder om bevraagteken te word. Beveel dit beslis nie aan nie.
Hulle moet beter veiligheidsmaatreëls instel. Ontbyt is ook nie op standaard nie. Het ons verblyf nie baie geniet nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelene A - Okt 2020
Algehele gradering
Dronk nes met geen rus, geen veiligheid vir jou voertuig en geen toegangsbeheer.
Lees meerWillem B - Des 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Baie gerieflike kamers.
Jacques V - Des 2019
Algehele gradering
Eksklusief.
Santie S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangename en rustige akkommodasie. Saam met aandete lewendige vermaak van G&T gehad.
Nteliseng M - Jun 2019
Algehele gradering
It was good to be at Horseshoe Inn except that the reception area was full of smoking people.
Roelf K - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige oornag rus.
Christian F - Aug 2019
Algehele gradering
Great environment.
George Peter B - Jul 2019
Algehele gradering
Sommer net lekker.
Rubin B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker kuierplek.
Frik P - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies. Ontvangs vriendelik..
Ruaan H - Mei 2019
Algehele gradering
Was waarde vir geld.
Mike O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Ricardo F - Feb 2019
Algehele gradering
Depends on your view.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hang van jou perspektief af.
Die personeel was baie vriendelik, die plek is veilig en goed geleë. Die linne is skoon en daar is koffiemaakgeriewe en koue bottelwater in die yskas. Dit was 'n pluspunt. Die probleem is dat die stort 'n slak in gehad het en die vloer was beskadig. Dit lyk as daar 'n hammer-partytjie in die stort gehou is. Die kaste was nie so skoon soos was mens wil hê dit moes wees nie en die kamervloer was 'n rukkie terug gevee. Die stof het opgegaar agter die deur en mens kon amper sandkastele daarmee bou. Die glase is nie skoon nie, maar gelukkig hoef ek dit nie te gebruik het nie. As jy kan leef met 'n beskadigde stort wat ook 'n slak se huis is, sal jy tuis voel hier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Christa V - Aug 2019
Algehele gradering
Swak. Baie teleurgesteld en nie na verwagting nie.
Lees meerBernd S - Des 2018
Algehele gradering
An excellent place to stay over the X-mas period.
Jan G - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gerus en ontbyt was uit boonste rakke.
Ryno R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Michael K - Mrt 2018
Algehele gradering
Thank you for the warm welcome - it's a home away from home.
Carel Van Der Merwe V - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Willem B - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Gerrit V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Trevor C - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Carol W - Aug 2018
Algehele gradering
Reasonable for a one night stay.
Gail S - Jul 2018
Algehele gradering
A good experience.
Megan A - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was voldoende.
Theo B - Okt 2018
Algehele gradering
Nice place to stay, value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek om te bly, waarde vir geld.
Daar was 'n bietjie baie mense. Het nie water die volgende oggend gehad nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cynthia V - Aug 2018
Algehele gradering
Will not stay there agagin.
Annemarie K - Des 2017
Algehele gradering
Baie gawe bestuur.
Karl N - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent breakfast, room clean although needs renovation.
Desire O - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies en voldoende akkommodasie
Annatjie B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie sentraal geleë en ideaal vir oorslaap na/van Kaap.
Horseshoe Inn se terugvoer
Beste Kitta,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer oor jou verblyf by ons te gee. Ons sien uit daarna om jou gou weer te verwelkom.
Roelf K - Mei 2017
Algehele gradering
Die beste oorbly in Kimberley wanneer 'n mens deur Kimberley gaan.
Horseshoe Inn se terugvoer
Roelf
Baie dankie vir jou aanbeveling. Die span by Horseshoe Inn waardeer hierdie terugvoering. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Elsa D - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties en almal was so vriendelik en behulpsaam met enige vrae of hulp.
Horseshoe Inn se terugvoer
Elsa,
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Dit is so lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Ons sien daarna uit om julle weer volgende jaar te ontvang.
Horseshoe Inn span
Bertie C - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig
Maretha V - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap, ontbyt was voortreflik en ons sal definitief weer van julle gebruik maak. Baie dankie.
Horseshoe Inn se terugvoer
Hi Maretha
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te skryf.
Ons is baie bly dat julle 'n aangename verblyf gehad het en ons sien uit na julle volgende besoek.
Horseshoe Inn Span
Thys B - Feb 2017
Algehele gradering
Altyd lekker om hier te bly.
Horseshoe Inn se terugvoer
Christo
Baie dankie. Dit is lekker om te hoor. Besoek ons sommer gou weer
Jackie R - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf was regte waarde vir geld.
Marietjie V - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs by baie besige familie-bymekaarkomplek.
Lees meerHorseshoe Inn se terugvoer
Marietjie
Baie dankie vir jou positiewe en opbouende terugvoering.
Ons hoop om te verbeter en julle meer te beindruk met julle volgende besoek.
Norman W - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf met net die nodigste geriewe beskikbaar.
Ilona H - Feb 2017
Algehele gradering
Nice and clean, food also very good, service was excellent and very helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en skoon, kos ook baie goed, diens uitstekend en baie hulpvaardig.
Die kamers was basies, maar baie skoon en maklik bereikbaar met parkeerplek reg voor die deur. Die restaurant is baie goed en die kos ook goed, die diens wat ons ontvang het was baie goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Horseshoe Inn se terugvoer
Ilona,
Thank you for taking the time to write a review.
We are very happy that you enjoyed your stay.
Do come again soon.
Horseshoe Inn Team
Albertus V - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf vir die nodige oornag.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Gerhard D - Sep 2017
Algehele gradering
Diens was goed, beddens slaap gemaklik en ontbyt 'n wenner.
Wimpie V - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het dit sommer baie geniet en baie lekker gerus.
Horseshoe Inn se terugvoer
Wimpie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Pieter F - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, sentraal geleë.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Jacques L - Aug 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerHans L - Des 2017
Algehele gradering
Service good, but safety can be improved.
Sonja S - Jan 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld met diens en ontbyt.
Cliff V - Feb 2017
Algehele gradering
As 'n nooduitweg om te probeer slaap is dit seker aanvaarbaar vir wat jy betaal, maar nie weer nie.
Lees meerMalcolm D - Okt 2017
Algehele gradering
It was okay.
Belinda S - Des 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Sunette K - Apr 2017
Algehele gradering
Oud en rumoerig.
Jana J - Okt 2016
Algehele gradering
Gemak en gerief wat nie maklik vergelyk kan word nie.
Glenda L - Jul 2016
Algehele gradering
Ek was vriendelik ontvang en kon vinnig inboek en gaan rus.
Chantell D - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker knus en plaaslik.
Hanna D - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en ruim kamers.
Kobus N - Jun 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Nic V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies.
Jay Cee V - Okt 2016
Algehele gradering
Inligting was onvolledig.
Wessels H - Feb 2016
Algehele gradering
Het al beter gebly.
Leon K - Des 2016
Algehele gradering
Word glad nie aanbeveel nie.
Reinier S - Des 2016
Algehele gradering
Uiters swak en teleurgesteld!
Lees meerAisha Z - Des 2016
Algehele gradering
Horrible.
Horseshoe Inn se terugvoer
Aisha
Could you kindly send more information as I cannot address any concerns based on just one word in a review.
Hanlie J - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was net in 1 woord - Asemrowend.
Martie V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Barend E - Apr 2015
Algehele gradering
Plek is goed geleë en net reg vir 'n nag se oorbly.
Alice D - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Thys B - Aug 2015
Algehele gradering
Oorgebly op pad van Hartenbos na Ellisras.
Anne-marié C - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Brandon H - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Sal weer kom.
Isak H - Jan 2015
Algehele gradering
Slegs oornag, maar ons was later spyt dat ons nie twee nagte oorgebly het nie.
Fred B - Des 2015
Algehele gradering
Lekker!
Hanri V - Apr 2015
Algehele gradering
Enkelpersoon oorgeslaap vir 'n aand.
Piet K - Mei 2015
Algehele gradering
Ontvangs uiters swak.
Lees meerReinette L - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed geslaap, maar nuwe beddegoed is nodig.
Sybill B - Des 2015
Algehele gradering
Glad nie wat ek verwag het nie.
Lees meerRoelf K - Aug 2014
Algehele gradering
Stil en rustig.
Max M - Sep 2014
Algehele gradering
Baie prakties vir oornag verblyf en goed geleë naby vulstasie en winkelsentrum.
Danie B - Aug 2014
Algehele gradering
Netjies geriewe, bekostigbaar en vriendelike personeel.
Jc B - Des 2014
Algehele gradering
Dankie vir vriendelike ontvangs, skoon, koel kamer in die hitte en 'n heerlike ontbyt.
Danie B - Nov 2014
Algehele gradering
Dit het aan ons verwagtinge voldoen.
Gert T - Mrt 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Martin L - Des 2014
Algehele gradering
Ons bly gewoonlik hier!
Ivan G - Des 2014
Algehele gradering
Die plek was mooi, skoon, beddens gerieflik en kamer gerieflik.
Luna M - Okt 2014
Algehele gradering
Net oornag.
Buks T - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly behalwe vir die geraas Vrydagaand en Saterdagaand.
Johan B - Jan 2014
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare plek met bekostigbare restaurant op terrein.
Johann M - Okt 2014
Algehele gradering
Will recommend the Inn for any traveler looking for basic overnight accommodation at a reasonable rate.
Jan S - Okt 2014
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap op pad van Beaufort-Wes na Johannesburg.
Nikki E - Aug 2014
Algehele gradering
Gerieflik, maar dit kan verbeter.
Melanie D - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekke!
Stefan V - Jan 2014
Algehele gradering
'n Goeie plek indien begroting klein is en verblyf net vir een aand is.
Burgert H - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Vincent A - Des 2013
Algehele gradering
I am coming back
Elna T - Des 2013
Algehele gradering
Die diens was goed, die kamer gerieflik en skoon en die restaurant puik!
Darell G - Des 2013
Algehele gradering
Gemaklik genoeg vir een nag.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 112 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Memorialweg (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang