Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horseshoe Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 131 resensies vir Horseshoe Inn
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Surina B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina B

Onvergeetlik.

Baie skoon en netjies. Lekker warm water na 'n lang dag se reis. Heerlike kos in die restaurant en ontbyt was heerlik. Baie vriendelik ontvang.

Gert B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Heerlike restaurant en verblyf.

Die kamer was skoon en netjies, met alles wat jy nodig het. Die restaurant het 'n reuse verskeidenheid kos met 'n baie lekker atmosfeer.

Brandon K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon K

Baie lekker.

Ons tydjie by Horseshoe Inn was fantasties. Privaat en baie veilig en naby alle winkelsentrums. Baie gerieflik.

Attie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie L

Oornagplek met goeie kos en vriendelike diens.

Akkommodasie is basies, maar baie aanvaarbaar. Goeie ligging.

Donnavan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Donnavan D

Gelukkig het ons net een aand hier oorgeslaap.

Die plek was vuil en verwaarloos. Die plafon was besig om af te dop, die stortdeur kon nie toemaak nie, die stortkop was stukkend. Die beddegoed was ook gillerig en oud. Daar het ou skroot op die perseel gele.

Le Roux B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux B

Was nie 'n kuier nie - bloot oorgeslaap tydens reis van Johannesburg na Kleinmond.

Sien sterre.

Lerato H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lerato H

The rooms are really not clean.

On some days the units are not cleaned. Only the towels changed.

Francois D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Francois D

Ongemaklik.

Die kamers is afgeleef en kort ernstige aandag. Dis duur vir wat jy kry.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hannes L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Kimberley was die naweek sonder water maar Horseshoe Inn het gesorg dat ons almal water gehad het. Baie dankie!

Die kos was smaaklik en die bed het heerlik geslaap en die kamer was skoon gewees.

Johannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Baie lekker soos altyd.

Sal beslis weer gaan.

Gina B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina B

Puik diens, gerieflike kamer, alles skoon en netjies.

Beslis 'n aanbeveling. Akkommodasie goed geleë en op my pad. Na lang rit en honger is daar 'n restaurant op jou drumpel. Diens is puik. Gebruik Horseshoe Inn gereeld. Hou so aan!

Mike B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Baie goed.

Naby alles wat ek benodig het. Goeie ligging en lekker rustig waar ek geslaap het. Goeie waarde vir geld.

Janine N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Aangenaam.

Lekker oorgebly en goeie ontbyt gehad dankie.

Derrick D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick D

Vriendelike ontvangs laat mens onmiddelik tuis voel.

Luukse verblyf in 'n stil area. Kon goed uitrus voor ek weer die langpad aandurf. Kan hulle aanbeveel vir enige tipe reisiger.

Mariska B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Omgewing was rustig en veilig. Diens was goed.

Veilig omgewing en toeganklikheid tot omliggende winkelsentrums. Sal dit aanbeveel aan ander.

Helen E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helen E

Was baie lekker.

Ons het laat daar aangekom en hulle het steeds vir ons kos bedien, wat baie goed was van hulle.

Karin W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin W

Baie oud binne wel skoon en netjies.

Daar is kakkerlakke en miere binne. Beddegoed en res was baie skoon. Ontvangs stink so van die rook dat jy nie asem kry nie.

Roelf K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf K

Het ’n goeie nagrus gehad om verder te ry.

Het al ’n paar keer oornag. Waarde vir geld.

Nico G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Netjies en koste effektief. Vriendelike diens van ontvangs en die restaurant se personeel.

Was op reis terug Kaap toe en moes weens die aandklokreël oornag verblyf soek.

Gina B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina B

Het al voorheen daar oornag, daarom weer daar bespreek.

Net jammer hul kan nie 'n vergunning vir jou maak om 'n kospakkie te maak as jy die oggend 5 uur vertrek nie. Daar word gesê jy kan half 7 kom inskep, maar jy het al reeds 1 en half uur terug vertrek. Dan moet jy maar langs die roete wat jy ry eetgoed koop.

Theresa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa S

Verblyf baie goed en netjies, stil en rustig.

Alhoewel ons nie oor die verblyf kan kla nie, was ons baie teleurgesteld op die diens in die restaurant. Lank gewag om bedien te word en na nog n lang wag was die bestelling foutief.

Johann P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P

Wonderlik, gasvry.

Wonderlike plek om te bly. Die vrou by die "Shushi Bar" het waarlik ons kuier en uiteet wonderlik gemaak. Sien julle gou gou weer!

John T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John T

Baie populêr en besig tydens my besoek.

Nie baie tierlantyntjies maar kamers skoon en netjies. Ideaal vir net oorslaap, kan sommer daar eet. Bespreking deur die webtuiste sterk aanbeveel, maak inklok vinnig en maklik. Ek sou daai aand dalk nie plek gekry het as ek nie vooraf deur die webtuiste bespreek het nie.

Annatjie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie L

Ons is gepla met persone wat 2 kamers ver van ons af gerook het en heelnag geraas het. Sekuriteit was nêrens in sig nie.

Ons is versoek om 06:00 in die oggend ons kamer te laat deursoek, terwyl die probleem eintlik 2 kamers weg was. Totaal en al oneffektief om sekuriteitskwessies op te los.

Dewald V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald V

Ek het meer verwag.

Die oord was vol en besig en baie raserig. Die kamer en beddegoed het na rook geruik. Die storte het swart muf in. Daar is geen spieël as jy wil hare droogblaas.

Sonelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sonelle V

Het vir familie gaan kuier vir die naweek.

Geen toegangsbeheer. Paar klein goed stukkend in kamer. Kan verstaan as gevolg van brand dat ontbyt gekanselleer was. Was vervang met 'n pie/koeldrank. Sou verkies het om opsie te hê vir gedeeltelike refund/voucher. Kamers was nog nie skoon nadat ons sleutels ontvang het. Daar was ook 'n groot gekuier in parkeerarea deur ander gaste. Sal nie aanbeveel vir ouers met klein kinders.

Len V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len V

Die eenhede was netjies en gerieflik

Personeel was gaaf en ons het die ontbyt geneit

Michelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie rustig.

Ek was 17 jaar terug daar gewees, in 2002. Ek was saam my ouers daar gewees. My ma het vir my gesê toe ek die bespreking gedoen het dat ek altyd wou teruggegaan het. Dit is baie anders as wat ek onthou, maar baie mooi en rustig.

Sernick Abbatoir (pty) Ltd / - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sernick Abbatoir (pty) Ltd /

I enjoyed my stay at Horseshoe Inn.

Definitely coming back.

Jhf S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jhf S

Sal weer kom, maar nie oor besige tyd nie.

Met ons aankoms is ons meegedeel dat ons een kamer gekanselleer is. Ons het reeds betaal vir die kamer en is nie verwittig van kansellasie nie. Ook geen terugbetaling aan ons gemaak nie. Die gawe ontvangsdame het vir ons ander kamer gekry, maar was ver van ons kamer af en opsigtelik minder netjies. Daar was 2 troues in die tyd en het gevoel gekry dat ons tweede kamer aan die gaste gegee was.

Rika V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Rika V

Rooms were clean but no security. People were making noise outside rooms in their cars until 3:00 in morning. Anyone could travel in and out of the area without being checked. Definitely not recommending it to anyone.

They should put better security measures in place. Breakfast also not up to standard. Did not enjoy our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kamers was skoon, maar geen sekuriteit nie. Mense het tot 03:00 die oggend in hul motors buite die kamers lawaai gemaak. Enigiemand kan binne en buite die gebied reis sonder om bevraagteken te word. Beveel dit beslis nie aan nie.

Hulle moet beter veiligheidsmaatreëls instel. Ontbyt is ook nie op standaard nie. Het ons verblyf nie baie geniet nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annelene A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annelene A

Dronk nes met geen rus, geen veiligheid vir jou voertuig en geen toegangsbeheer.

Restaurant laat strompelende dronk mense met hulle bottels bier in die hand ingang toe. Die restaurant hou nie by Covid-reëls nie. Geen toegangsbeheer tussen die dronk mense en die oord nie. Hulle loop en vloek en raas die hele oord deur. Drie uur in die oggend druk mense motortoeters en ry verby en skree en die bestuur doen niks nie. Daar is geen toegangsbeheer tussen die pad en die oord nie. Daar is goeie fasiliteite maar daar is geen rus nie.

Willem B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Baie gerieflike kamers.

Baie lekker gebly en geëet.

Jacques V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Eksklusief.

Wat 'n pragtige plek. Ontvangspersoneel gaaf en professioneel. Kamers ruim en heerlik koel. Uitstekende restaurant op die perseel. Ontbyt was asemrowend lekker.

Santie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie S

Baie aangename en rustige akkommodasie. Saam met aandete lewendige vermaak van G&T gehad.

Horseshoe Inn in Kimberley het baie netjiese, skoon en lugversorgde kamers en badkamers. Die eetsaal en die lapa was skoon en gemaklik om by te sit. Die kos was puik voorberei. Ons het net oornag daar en sal dit aanbeveel vir toeriste. Baie dankie aan die vriendelike personeel.

Nteliseng M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nteliseng M

It was good to be at Horseshoe Inn except that the reception area was full of smoking people.

Location is so good ─ close to amenities. Customer care was satisfactory. Cleanliness was so impressive.

Roelf K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf K

Rustige oornag rus.

Sien sterre.

Christian F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F

Great environment.

All available at the same venue - restaurants, sport bar etc. Rooms are very clean and well kept and Horseshoe near shopping centres.

George Peter B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Peter B

Sommer net lekker.

Ontvang was goed, verwarmer in die kamer was puik veral vir Kimberley se winter aande, kos was ook lekker en die diens was awesome.

Rubin B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin B

Baie lekker kuierplek.

Het baie lekker gebly en 'n goeie ontbyt gehad. Nie die beste, maar kan gerus iets aan parkeerplek doen baie knap en moet ver loop ─ kry nie parkeerplek voor die kamer nie.

Frik P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P

Skoon en netjies. Ontvangs vriendelik..

Kamer was skoon en netjies. Dames by ontvangs was vriendelik en hulpvaardig.

Ruaan H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan H

Was waarde vir geld.

Die Horseshoe Inn is waarde vir geld. Die restaurant se kos is uitstekend en baie bekostigbaar.

Mike O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mike O

Baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Ricardo F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ricardo F

Depends on your view.

The staff were every friendly, the place is safe and well situated. The linen was clean and they have coffee facilities and there is cold bottled water in the fridge. This was a nice touch. The problem was that the shower contained a slug and the floor was damaged. It looked like there was a hammer party in the shower. The cupboards were not as clean as one would like and the room has not been swept for a while. The dust had accumulated behind the door and one could almost build sand castles with it. The glasses were not clean, but I did not have to use it, luckily. If you can live with a beaten up shower floor that is home to a slug, I presume you will feel right at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hang van jou perspektief af.

Die personeel was baie vriendelik, die plek is veilig en goed geleë. Die linne is skoon en daar is koffiemaakgeriewe en koue bottelwater in die yskas. Dit was 'n pluspunt. Die probleem is dat die stort 'n slak in gehad het en die vloer was beskadig. Dit lyk as daar 'n hammer-partytjie in die stort gehou is. Die kaste was nie so skoon soos was mens wil hê dit moes wees nie en die kamervloer was 'n rukkie terug gevee. Die stof het opgegaar agter die deur en mens kon amper sandkastele daarmee bou. Die glase is nie skoon nie, maar gelukkig hoef ek dit nie te gebruik het nie. As jy kan leef met 'n beskadigde stort wat ook 'n slak se huis is, sal jy tuis voel hier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christa V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Christa V

Swak. Baie teleurgesteld en nie na verwagting nie.

Kamerbespreking was nie wat ek bespreek het nie. Daar was 'n funksie met baie geraas en ons parkeerplek is gevat reg voor die kamer, sowel as die onderdakparkering, sodat ons 4 tot 6 kamers verder moes parkeer en ons bagasie moes uitpak en inpak. Geen skoon handdoeke gekry nie. Moes 2 dae met dieselfde handdoeke stort. Die ketel is baie oud en deksel kan nie oopmaak nie. Dag voor ons vertrek om 12:00 is by ontvangs aangemeld dat ons 'n warmwaterprobleem het. Met ons vertrek die volgende oggend het ons geen warm water gehad om te stort nie. Ons het dit weereens aangemeld by ontvangs toe ons uitgeklok het om 06:00 waarna hulle ons ingelig het dat hulle dit sal aanmeld by bestuur. Tot op hede het ons geen terugvoer ontvang nie. Ons is baie teleurgesteld in die Horseshoe Inn. Ons het Kaapstad toe vertrek sonder ordentlike wasgeriewe.

Bernd S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd S

An excellent place to stay over the X-mas period.

If one is looking for a reasonable priced, clean, comfortable, well serviced, safe B&B place, conveniently located, even for more than an overnight stay, then this is it.

Jan G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Lekker gerus en ontbyt was uit boonste rakke.

Netjies skoon en veilige oorslaapplek. Ontvangsdame vriendelik en laat jou onmiddellik tuis voel. Ontbyt is uit boonste rakke.

Ryno R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno R

Baie lekker gebly.

Sal julle enige tyd aanbeveel.

Michael K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Thank you for the warm welcome - it's a home away from home.

Excellent stay, with a warm welcome received, would definitely recommend.

Carel Van Der Merwe V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel Van Der Merwe V

Uitstekend.

Die enigste negatiewe ervaring was die geraas tydens die laataand en vroegoggend toe 'n groot getal konferensiegangers aangekom/vertrek het. Verder was dit 'n goeie ervaring.

Willem B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Aangenaam.

Ons was beïndruk met die nuwe akkommodasie. Kos was baie goed.

Gerrit V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt is puik en personeel daar is baie vriendelik. Die kamer was netjies. Al kritiek is die stort en badkamer wat mufkolle het wat dit vuil laat voorkom. Ongeag daarvan sal dit in die toekoms ons eerste keuse vir verblyf in Kimberley wees.

Trevor C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C

Netjies en skoon.

Was maklik om te kry en die restaurant was wonderlik.

Carol W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol W

Reasonable for a one night stay.

The room was spacious, clean and comfortable - it had obviously been newly decorated. The breakfast was disappointing - everything was lukewarm (apart from the eggs and toast which were cooked to order).

Gail S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gail S

A good experience.

Unfortunately our stay clashed with the latest riots so the Inn was actually brought to its knees as far as offering meals etc, but they coped. The Inn was clean and we really enjoyed their new rooms.

Megan A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan A

Dit was voldoende.

Vir wat jy wil hê, is dit voldoende. Ons sal miskien 'n klein fridge wou hê.

Theo B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theo B

Nice place to stay, value for money.

It was a bit over-crowded. Had no water next morning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek om te bly, waarde vir geld.

Daar was 'n bietjie baie mense. Het nie water die volgende oggend gehad nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cynthia V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cynthia V

Will not stay there agagin.

Stains on bedding and towels. Shower needed scrubbing. Bitterly cold had to ask for extra blankets. Thanks but no thanks, not for us.

Annemarie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Baie gawe bestuur.

As jy 'n veilige en behulpsame verblyf soek, 100%.

Karl N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl N

Excellent breakfast, room clean although needs renovation.

Ideally located, clean serviced room, friendly staff. Excellent breakfast. Room now needs upgrading. Cater for conferences and training, so can be a bit noisy early evening. Fortunately no noise after 22:00.

Desire O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O

Netjies en voldoende akkommodasie

Dis netjies en skoon. Sal net graag 'n yskas wou hê om koeldranke en water koud te hou. Veral in somer.

Annatjie B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Baie sentraal geleë en ideaal vir oorslaap na/van Kaap.

Sien sterre

Horseshoe Inn se terugvoer

Beste Kitta,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer oor jou verblyf by ons te gee. Ons sien uit daarna om jou gou weer te verwelkom.

Horseshoe Inn
Roelf K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf K

Die beste oorbly in Kimberley wanneer 'n mens deur Kimberley gaan.

Ek en my eggenoot slaap altyd daaroor vir 'n nag a.g.v. netheid, stilte en 'n heerlike ontbyt die volgende dag.

Horseshoe Inn se terugvoer

Roelf

Baie dankie vir jou aanbeveling. Die span by Horseshoe Inn waardeer hierdie terugvoering. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Horseshoe Inn
Elsa D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Dit was fantasties en almal was so vriendelik en behulpsaam met enige vrae of hulp.

Dit is die tweede jaar wat ons daar vertoef het en sal dit weer volgende jaar doen. Het ook reeds vandag aan ander vertel en moet môre die nommer aan hulle voorsien. Hulle laat jou tuis voel soos een groot familie en asof jy by jou eie huis is.

Horseshoe Inn se terugvoer

Elsa,
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Dit is so lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Ons sien daarna uit om julle weer volgende jaar te ontvang.
Horseshoe Inn span

Horseshoe Inn
Bertie C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie C

Rustig

Horseshoe Inn bied 'n goeie oornag fasiliteite. Restaurant op die perseel bied goeie kos. Sentraal geleë.

Maretha V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Ons het heerlik geslaap, ontbyt was voortreflik en ons sal definitief weer van julle gebruik maak. Baie dankie.

Die was voortreflik! Dankie.

Horseshoe Inn se terugvoer

Hi Maretha

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te skryf.

Ons is baie bly dat julle 'n aangename verblyf gehad het en ons sien uit na julle volgende besoek.

Horseshoe Inn Span

Horseshoe Inn
Thys B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Altyd lekker om hier te bly.

Altyd lekker om by die Horseshoe te bly. Goed geleë.

Horseshoe Inn se terugvoer

Christo
Baie dankie. Dit is lekker om te hoor. Besoek ons sommer gou weer

Horseshoe Inn
Jackie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R

Die verblyf was regte waarde vir geld.

Horseshoe Inn was maklik om te bespreek. Die akkommodasie was skoon en gerieflik met 'n groot swembad wat wonderlik was na 'n lang rit om in af te koel. Die personeel was vriendelik en die ontbyt 5 ster.

Marietjie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Vriendelike ontvangs by baie besige familie-bymekaarkomplek.

Dit was vir ons 'n bonus dat feitlik alles sommer loopafstand was waar ons oornag het. Die restaurant bied heerlike etes en 'n groot buffetontbyt. Dit is regtig waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar oornag. Die skoonmakers kan net so klein bietjie meer moeite insit om die matte goed te stofsuig en die storte goed skoon te maak. Bygesê, moenie dat dit jou laat besluit om nie hier te oornag nie. Geensins vuil nie, net ekstra sorg nodig. Daar kan dalk ook net sitplek in die kamers of op die stoep wees om te kan sit en gesels. Ons het lieflike dae gehad en was nie heeldag uit nie, so 'n bankie op die stoep sou lekker gewees het. Julle beddens gaan nie lank hou as dit die enigste sitplek is nie!

Horseshoe Inn se terugvoer

Marietjie

Baie dankie vir jou positiewe en opbouende terugvoering.

Ons hoop om te verbeter en julle meer te beindruk met julle volgende besoek.

Horseshoe Inn
Norman W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norman W

Heerlike oornagverblyf met net die nodigste geriewe beskikbaar.

Het oornag op Kimberley vir begrafnisdiens die volgende oggend. Horshoe Inn bied 'n uitstekende diens met oornagfasiliteite en restaurant op die perseel met 'n fantastiese uitgbreide spyskaart. Volledig ontbyt ingesluit by verblyf het daar niks gekort nie. Sal beslis aanbeveel vir reisigers wat 'n bekostigbare oornag plek soek.

Ilona H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilona H

Nice and clean, food also very good, service was excellent and very helpful.

The rooms are basic but very clean and easy to access with parking right in front of the door. The restaurant was good and food also good, the service we received was very good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en skoon, kos ook baie goed, diens uitstekend en baie hulpvaardig.

Die kamers was basies, maar baie skoon en maklik bereikbaar met parkeerplek reg voor die deur. Die restaurant is baie goed en die kos ook goed, die diens wat ons ontvang het was baie goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Horseshoe Inn se terugvoer

Ilona,
Thank you for taking the time to write a review.
We are very happy that you enjoyed your stay.
Do come again soon.
Horseshoe Inn Team

Horseshoe Inn
Albertus V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus V

Goeie verblyf vir die nodige oornag.

Die kamers en fasiliteite is voldoende vir die oornag vir die reisiger. Restaurant is baie goed en goeie waarde vir geld.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerhard D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard D

Diens was goed, beddens slaap gemaklik en ontbyt 'n wenner.

Ontvangspersoneel vriendelik en effektief. Ons het 'n probleem met die TV en Lugversorger gehad (ek dink dit is a.g.v. nie so tegnologies flink nie). Willie van sekuriteit het die probleem vinnig laat verdwyn. Die kamer was gerieflik vir een aand se oornag. Die ontbyt was iets om oor huistoe te skryf.

Wimpie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie V

Ons het dit sommer baie geniet en baie lekker gerus.

Horseshoe Inn is beslis `n plek wat ons kan aan beveel, dis baie sentraal geleë en baie rustig en veilig en die kos is uit die boonste rakke.

Horseshoe Inn se terugvoer

Wimpie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet.

Horseshoe Inn
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Pieter F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter F

Netjies en skoon, sentraal geleë.

Sentraal geleë met netjiese en skoon kamers. Ontbyt was ook goed.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacques L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques L

Teleurgesteld.

Die akkommodasie is baie basies - sou darem ten minste 'n bedlampie wou hê om in die aand by te lees. Ons het gesukkel met toegang na ons kamer - parkering was van die ingang af regdeur die kompleks vol en ons moes rondry vir parkering, wat toe ver van ons kamer was - moes gevolglik ons bagasie padlangs dra. Die hele restaurant ruik na sigaretrook en daar is nie regtig 'n verskil tussen rook en nie-rook nie.

Hans L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hans L

Service good, but safety can be improved.

We enjoyed our stay. Safety for me is of utmost importance. We didn't feel safe, although nothing happened, because it seems as if anyone could enter the premises at anytime. There are no safety gates visible which could keep out unwanted elements.

Sonja S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S

Teleurgesteld met diens en ontbyt.

Sien sterre.

Cliff V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cliff V

As 'n nooduitweg om te probeer slaap is dit seker aanvaarbaar vir wat jy betaal, maar nie weer nie.

Het slegs die Saterdagaand daar vertoef. Eerstens was my bespreking nie te vinde nie. Om eenuur die Sondagoggend moes ek self 'n ander groep mense gaan stilmaak wat 'n partytjie aangehad het in een van die funksiesaal reg oorkant ons kamer. As jou oornag-doelwit is om te slaap - kies eerder 'n ander plek om te bly. Ontvangs het nie 'n antwoord gehad oor wanneer die geraas gaan end kry nie. Ek het self 'n aggressiewe spul dronk mense moes konfronteer (wat net twee besope siele op die dansvloer oorgehad het met die mislikste musiek voor die musiek verdoof was en hulle opgepak het. 'n Ware onaangename ondervinding. Die ontbytsaal het ou kosspatsels op die mure en skep die indruk dat skoonheid nie enige prioriteit geniet nie. Hierdie plek behoort nie geadverteer te word nie - slaap is nie deel van die vergelyking nie.

Malcolm D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Malcolm D

It was okay.

Horseshoe Inn is very basic, just an overnight,no frills.

Belinda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Belinda S

Teleurstellend.

Toe ons in die kamer kom, was daar iemand anders se besittings in die kamer. Daar was 2 troues op die perseel en parkering was 'n nagmerrie. Ons was wel opgegradeer na die hotel, maar sal nie weer daar bly nie. Ons het ook nie veilig gevoel nie.

Sunette K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sunette K

Oud en rumoerig.

Die kamer, meubels, beddegoed en handoeke is oud. Die vensters wat wel kan oopmaak se rame se verf is afgeroes. Die stort was aangepak met kalk en muf en nie ordentlik skoon nie. Die kamer se matte het 'n baie onaangename reuk en laat als so ruik. Daar is baie geraas van die funksiesaal en van die restaurant af reg deur die nag,

Jana J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Gemak en gerief wat nie maklik vergelyk kan word nie.

Die Horseshoe Inn is een van die mees geskikste plekke om te bly, hetsy as 'n gesin, groep of as 'n enkellopende. Gerieflike beddens, verskeidenheid en bekostigbare maaltye. Goeie ligging. "Shuttle" diens van en na die lughawe. Kan ook gebruik maak van die "taxi" dienste beskikbaar. Ek't gevind dat Riki's Taxi's 'n billike, betroubare en professionele diens lewer.

Glenda L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L

Ek was vriendelik ontvang en kon vinnig inboek en gaan rus.

Vriendelik ontvang, vinnig in die kamer en het heerlik gerus. Ek was net effe ontsteld oor die restaurant wat al toe was en te moeg om dorp toe te gaan vir ietsie te ete. Die ontbyt was heerlik.

Chantell D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell D

Lekker knus en plaaslik.

Lekker rustig. Mooi en skoon kamers. Het ook lekker geswem!

Hanna D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna D

Baie netjiese en ruim kamers.

Baie dankie vir die lekker ruim en netjiese woonstel. Ons het baie lekker gebly.

Kobus N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus N

Bekostigbaar.

Bekostigbare basiese oornagplek. Netjies alhoewel redelik oud.

Nic V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic V

Baie netjies.

Goeie diens.

Jay Cee V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jay Cee V

Inligting was onvolledig.

Ek het spesifiek gevra tot hoe laat die restaurant oop is. Horseshoe het bevestig tot 21:00. My bespreking was vir 'n Sondagaand. Toe ons arriveer het hulle ons meegedeel dat die restaurant nie Sondagaande oop is nie. Die parkeerplek voor die kamers is nie voldoende nie en ons moet 'n hele ent weg parkeer. Andersins was die kamer netjies en skoon en die ontbyt was baie lekker.

Wessels H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wessels H

Het al beter gebly.

Slaapplek is baie verouderd en verwaarloos. Toilette en stort het baie aandag nodig. Toiletringe is stukkend en stort dreineer nie goed nie. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Leon K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leon K

Word glad nie aanbeveel nie.

Glad nie beïndruk nie. Nie eers WiFi in kamers nie. Ek het eerder by 'n ander gastehuis bespreek, ten spyte daarvan dat ek die volle bedrag betaal het.

Reinier S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Reinier S

Uiters swak en teleurgesteld!

Punt 1 Adverteer hulle WIFI in elke kamer. (Sien hulle het dit nou darem verander) want dit is valse bemarking en glad nie so gewees nie. Punt 2 My kamer se toilet was verstop (wat beteken hulle het nooit die toilet skoongemaak nie want dan sou hulle die fout agter gekom het) en 2 ure later eers het hulle my na n ander kamer toe skuif. Punt 3 My kamer het na urine geruik ... uiters swak. Punt 4 My bed was nie opgemaak nie. Punt 5 Die aircon het so geraas in al 3 kamers wat ons bespreek het dat n mens nie kan slaap nie.

Aisha Z - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Aisha Z

Horrible.

It's horrible, I'd like to send images of how bad it actually was and what happened.

Horseshoe Inn se terugvoer

Aisha

Could you kindly send more information as I cannot address any concerns based on just one word in a review.

Horseshoe Inn
Hanlie J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Dit was net in 1 woord - Asemrowend.

Die diens was uit die boonste rakke. Eienaars en personeel ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sal in die toekoms weer daar tuisgaan.

Martie V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Baie aangenaam.

Sal enige tyd weer van die dienste gebruik maak. Ontbyt heerlik. Netjies en vriendelike diens.

Barend E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend E

Plek is goed geleë en net reg vir 'n nag se oorbly.

Restaurant se kos is baie goed en goedkoop. Die ingeboude kas kan opgradeer word.

Alice D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alice D

Baie lekker!

Dit was baie aangenaam om na ons lang reis in so rustige en skoon kamer ons skoene te kon uitskop en ontspan. Ons het lekker geslaap in 'n koel kamer en was uitgerus toe ons weer ons reis verder aanpak huis toe.

Thys B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys B

Oorgebly op pad van Hartenbos na Ellisras.

Lekker geëet. Kos is lekker en porsies is groot. Hope veilige parkering en ligging is perfek.

Anne-marié C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marié C

Rustige atmosfeer.

'n Rustige atmosfeer waar mens net kon ontspan. Waardeer die skoon en netjiese wooneenheid.

Brandon H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon H

Uitstekend. Sal weer kom.

Bietjie koud ook gekry, dink die lugversorging funksioneer nie lekker nie. Origens, fantastiese geriewe!

Isak H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Isak H

Slegs oornag, maar ons was later spyt dat ons nie twee nagte oorgebly het nie.

Baie sentraal met alle benodigde fasiliteite. Ons het heerlik oorgebly.

Fred B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B

Lekker!

Administrasie was uitstekend. Die middag uit om Kimberley te verken. Daar was 'n funksie en verskoning vir enige geraas was aangebied. Ons was lekker moeg en het gelukkig geen geraas gehoor nie. Lekker oornagplek.

Hanri V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanri V

Enkelpersoon oorgeslaap vir 'n aand.

Baie lekker kos! Goeie en kliëntediens!

Piet K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Piet K

Ontvangs uiters swak.

Na gesprek met bestuurder en eienaar van H/Inn het diens verbeter. Parkeerplek vir gaste 'n groot probleem. Ontvangs kan meer behulpsaam wees. Ontvangs moet luister na kliënt se probleem en NIE sê sy kan eers die volgende dag aandag gee daaraan nie. Die kliënt hoef nie van hulle probleem te weet nie, soos hulle personeel tekort. Die personeel van die hotel, behalwe eetsaalpersoneel, behoort nie deur die ontbytsaal te loop en op mekaar te skree nie. My dank aan Mnr Larry Schoeman vir vinnige professionele optrede.

Reinette L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette L

Goed geslaap, maar nuwe beddegoed is nodig.

Die kamer was skoon, maar alles is afgeleef. Die plek kort dringend opgradering!

Sybill B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sybill B

Glad nie wat ek verwag het nie.

As dit nie was vir my ma wat saam was nie, sou ek en my man definitief verder gery het en glad nie oorgeslaap het nie! Vir nie-rokers was die kamers aaklig! Die kamer het gestink na rook. Die lugversorging het glad nie gewerk nie - dit was baie warm - ons is rondgeskuif en toe werk die lugversorging in die ander kamer ook nie. Ek het gegril vir die matte - dink regtig hulle kan die kamers opgradeer. Sal nie sommer Horseshoe Inn aanbeveel nie.

Roelf K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf K

Stil en rustig.

Baie behulpsame diens. Heerlike ontbyt!

Max M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max M

Baie prakties vir oornag verblyf en goed geleë naby vulstasie en winkelsentrum.

Ontvangs was baie behulpsaam en die ontbyt was aangenaam.

Danie B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Netjies geriewe, bekostigbaar en vriendelike personeel.

Dit is die ideale oornagverblyf vir toeriste, met al die geriewe wat nodig is teen baie goeie pryse. Die goed opgeleide en vriendelike personeel laat jou gemaklik voel.

Jc B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc B

Dankie vir vriendelike ontvangs, skoon, koel kamer in die hitte en 'n heerlike ontbyt.

Geen klagtes. Ons sal sekerlik weer hier oorslaap.

Danie B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Dit het aan ons verwagtinge voldoen.

Lekker rustig om te oornag.

Gert T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert T

Aangenaam!

Die stort oor die bad het nie 'n stortgordyn gehad nie, en die badkamer was onder water na 'n stortbad geneem is.

Martin L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L

Ons bly gewoonlik hier!

Baie gerieflik en aangenaam!

Ivan G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan G

Die plek was mooi, skoon, beddens gerieflik en kamer gerieflik.

Die ontbyt was baie lekker, maar dalk 'n bietjie vetterig na ons smaak ...

Luna M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luna M

Net oornag.

Netjies en skoon, lekker ontbyt gehad en lekker gebly

Buks T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buks T

Baie lekker gebly behalwe vir die geraas Vrydagaand en Saterdagaand.

In die week reg, maar naweke nooit weer nie. Daar is geen rustigheid nie. Ek sal nooit weer oor 'n naweek soontoe gaan nie. Hulle kan jou waarsku teen matriekafskeide en troues, dan maak ek ander planne.

Johan B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Netjiese, bekostigbare plek met bekostigbare restaurant op terrein.

Die stort wat oor die bad geïnstalleer is, mors op die badkamer se vloer.

Johann M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Will recommend the Inn for any traveler looking for basic overnight accommodation at a reasonable rate.

Very centrally located Inn in Kimberley on the N12. The Inn offers very basic, clean accommodation. Parking is off street, provided at your room. Breakfast was included in the price and was good, standard English Breakfast. The Inn also offers a nice family restaurant where we had dinner one evening during our stay.

Jan S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Een nag oorgeslaap op pad van Beaufort-Wes na Johannesburg.

Ideaal vir oornag verblyf. Skoon, netjies met winkels en eetplekke naby.

Nikki E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki E

Gerieflik, maar dit kan verbeter.

'n Danspartytjie tot 02:00 het ons egter wakker gehou. Die partytjie was reg oor ons kamer in 'n saal. Die ontbyt was aanvaarbaar.

Melanie D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D

Baie lekke!

Goeie diens. Baie skoon en netjies.

Stefan V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stefan V

'n Goeie plek indien begroting klein is en verblyf net vir een aand is.

Sien die sterre hieronder.

Burgert H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Burgert H

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vincent A - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent A

I am coming back

Please do not ever stop the service you are providing - may God bless all your staff for their wonderful services and smiles. The food was lekker, and I'll definitely be coming back!

Elna T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna T

Die diens was goed, die kamer gerieflik en skoon en die restaurant puik!

Ons sal dit beslis aanbeveel!

Darell G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Darell G

Gemaklik genoeg vir een nag.

Dit was aangenaam genoeg vir een nag se oorslaap.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Memorialweg (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5403c08385a7b43ba9abbb071a80c668a992ff20a78a58061cc05277be5c3a25cf8c99fe4c7b71e11af5d7da5e6917840a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 131 5 1 4 Memorial Road (N12) Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766417682306 24.755531251431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang