Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horseshoe Valley House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mole Dune-weg 281, Langvlei, Wildernis, 6541, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Horseshoe Valley House is in Langvlei-duine in Wildernis, Wes-Kaap geleë. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige natuuruitsig oor die woud. Die eenheid bied luukse geriewe wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek, of ontspanne vakansie.

Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer, terwyl die tweede en derde kamers koningingrootte-beddens het en 'n groot gemeenskaplike badkamer deel. Al 3 dubbelkamers het deure wat uitloop op houtdekke wat oor die woud uitkyk. Die vierde kamer beskik oor 1 stapelbed. Hierdie badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea is oopplan en sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas, lugbraaier, mikrogolfoond en wasmasjien asook 'n eetkamer met 'n 8-sitplektafel. Ander geriewe sluit WiFi, TV, 'n kroeg en 'n houtdek in asook nabygeleë doendinge soos voëlkyk, swem, bergfietsry, fietsry, voetslaan, perdry en visvang.

Gaste kan ook die veelvuldige buitesitplek en braai-area op die perseel geniet. Troeteldiere is welkom indien dit gereël word, maar die eiendom is nie ten volle omhein nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mole Dune-weg 281, Langvlei, Wildernis, 6541, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mole Dune-weg 281, Langvlei, Wildernis, 6541, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b0855e09be05ce052fc60ff18ef1bc455ae55a987be79b73a64b6694c856a4310f209fb6ddd8a1ccad1db03ef5a811610a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 281 Mole Dune Road Langvlei 6541 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995455887254 22.656419440561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang