Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkutu River Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valley-rylaan 13A, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nkutu River Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die pragtige en lowerryke Forest Hills.

Verblyf beskik oor drie slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenslaapkamerwoonstel op die tweede verdieping het pragtige uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat wat jy vanaf 'n groot onderdakbalkon kan geniet. Die nuwe afdeling het twee luukse kamers met uitsigte oor die natuurlike tuin tussen die inheemse bome en 'n groot balkon vanwaar jy die vrede en voëllewe van die area kan geniet. Al die kamers is modern en helder met al die geriewe van die huis met toegeruste kombuise en en suite-badkamers.

Ons is ver genoeg van die stad en dorpe af geleë om rustig te wees terwyl ons naby genoeg aan die snelweg is om toegang tot alle geriewe te hê. Die Nkuturivierhek by die Krantzkloof Natuurreservaat is 850 m weg en die plaaslike winkelsentrum is net 4 minute se ry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bronwyn H
5.0
Highly recommended. Brilliant accommodation. The host was friendly and accommodating. We booked all the units to travel as a family - a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Dorothy F
5.0
Clean, comfortable and cool. It was great, clean and comfortable. I loved the aircon in that hot weather. The only downside was that th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ingrid M
Saam met lewensmaat
5.0
Loved, loved this place. How we loved this place! One of my favourites now. Beautiful, super clean, and best location ever. In this pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ja, ons het baie lekker gebly. Goeie ligging en baie veilig.
Des 2023
Karma P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus met mooi uitsig! Lekker gebly. Verskriklik mooi uitsig! Netjies en vriendelike mense!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Valley-rylaan 13A, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nkutu River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valley-rylaan 13A, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97qDLIFRzi1tGCv5iCRquXstLqGwIAIZWww2DifNJ4gRFlaukM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 13A Valley Drive Forest Hills 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.750137545893 30.842640101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang