Nkutu River Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Valley-rylaan 13A, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nkutu River Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die pragtige en boomryke area van Forest Hills.
Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenslaapkamerwoonstel op die tweede verdieping bied 'n pragtige uitsig oor die Krantzkloof Natuurreservaat wat gaste van hulle groot onderdakbalkon af kan geniet. Die nuwe deel van die verblyf het 2 deluxe-kamers met 'n uitsig oor die natuurtuin en die inheemse bome van die groot balkon af. Al die kamers is modern en helder en spog met al die geriewe van jou eie huis. Daar is kombuise en en suite-badkamers.
Die lodge is ver genoeg van die stad en dorpe af om rustig te wees en tog naby genoeg aan die hoofweg sodat gaste toegang tot alle geriewe het. Die Ntuku Rivierhek na die Krantzkloof Natuurreservaat is net 850 m ver en die plaaslike winkelsentrum is net 4 minute se ry van die lodge af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Valley-rylaan 13A, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nkutu River Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kloof KranztKloof Nature Reserve Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Valley-rylaan 13A, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang