Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel @ Secunda

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Jo-ann A
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Save, clean, no hassles, affordable. Love the restaurant on the premises, and the food was great! Beautiful clean room with all that we needed for a night stay over! Will only book there again when in Secunda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Peace and quiet. The Hotel@secunda is my go to place in this area, always clean and quiet and well maintained. The staff are always attentive and friendly and go out of their way to accommodate things like a very late arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende waarde vir geld! Ons was aangenaam verras met Hotel @ Secunda. Ons het letterlik net 'n oornagplekkie nodig gehad maar die kwaliteit van die geriewe het ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maridine R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lekker, rustig, skoon. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya F
1 nag
4.2
Mrt 2024

Was skoon, gemaklik en net plesierig. Was heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie G
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Aangenaam. Die lugreëling in die een kamer was buite werking. Die ontvangs het gesê dat dit eers op Maandag herstel kan word. Dit was die enigste probleem wat ons ervaar het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gareth L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

An enjoyable overnight stay. The hotel was in a pleasant, safe environment. Rooms were clean and as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna C
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Netjies, skoon en gerieflik. Ons kamers was baie skoon en netjies. Alles gehad wat ons benodig het vir oornag-verblyf. Beddens nogal baie hard. Sal beslis Hotel @ Secunda aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Katelynn L
1 nag
4.4
Jan 2023

Great akkommodasie. Ek het nie self hier gebly nie, maar die 2 akteurs vir wie ek geboek het, het gesê die verblyf is great, hulle het dit baie geniet en beveel dit aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Perfek. Kamer was netjies. Baie behulpsaam by ontvangs. Ontbyt heerlik wat ons by Crawdaddy's geniet het. Sal Hotel@Secunda definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dedré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R889
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R889
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: River Pad, , Trichardt, 2300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1NTM0MjUzLTRjY2QtNDhkZC05NTlkLWM2NzgwODk4NmY2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R889 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 River Road Terra Nova Office Park 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.482605084413 29.233335390213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang