Hotel 247
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Cecilia P - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, maar sien "vertel ons meer".
Hotel 247 se terugvoer
Baie dankie dat u tyd afstaan om vir ons te laat weet hoe u ondervinding was. Dit is goed om te sien dat die verblyf vir u goed was. Ons kon geen probleem vind met aircon maar dankie dat u dit noem. Ons wissel tans tussen verskaffers daarom werk die interne foon nie. Jammer u het die kennisgewing in die inligting stuk gemis en ook die alternatiewe nommer en WhatsApp funksie wat dit tans makliker maak om te kommunikeer tydens u verblyf.
Alhoewel u net vir een nag bespreek het, is daar twee etes verhaal en dit blyk die probleem te wees hoekom u voel die kos was duur. Sal waardeer om dit uit te klaar en reg te stel as u so gaaf sal wees om met ons inverbinding te tree.
Nogmals dankie vir die besoek dit was aangenaam om u inhuis te he.
Adrienne C - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en sentraal geleë, heerlike ontbyt gehad.
Hotel 247 se terugvoer
It was an absolute pleasure having you at the Hotel. Thank you for the review it is so important to us to get feedback from our guests. Looking forward to you soon again.
Sharon L - Apr 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Hotel 247 se terugvoer
We are glad to see that you enjoyed your stay with us, and we are looking forward to hosting you soon again.
Marie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie diens. Skoon en netjies.
Hotel 247 se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om vir ons n resensie te stuur. Ons waardeer alle terugvoer baie dit dra by tot ons diens. Ek is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om sommer gou weer van julle te hoor.
Jay S - Feb 2022
Algehele gradering
Booked last minute and was blown away by my weekend.
Hotel 247 se terugvoer
We thank you for taking the time to comment on your experience. We are happy that you enjoyed your stay and hope to see you soon again.
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alie van Bergen-straat 34, Witrivier, 1240, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang