Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hotel De Rust

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carl David L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Enjoyed the stay, good experience! Great hospitality. Well restored hotel and well decorated. Beautiful paintings from SA artists.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Dit was soos om by vriende aan huis te kuier. Ons sal al ons toekomstige trips na die Klein Karoo en Oos Kaap so beplan dat ons by Hotel De Rust oorslaap. Moet nog net Bernadette se befaamde aandete probeer. En moenie dat Werner se rustigheid agter die kroegtoonbank jou flous nie - hy hou jou besig tot laat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker! Gaste word soos vriende behandel met 'n huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. J.M. V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stunning in ou wêreldse atmosfeer. Gasvrye ontvangs. Heerlike verblyf. Heerlike Ierse koffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was amazing en amazing mense. Baie aangename nostalgiese verblyf. Lekkerste volstruis steak en biefburgers. Vriendlikste gashere. Ons het lekker gekuier, dankie. Hulle weet om volstruis en biefburgers te maak. Dit was amazing gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franlen C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs, eienaars 'hands-on'. Kos uitstekend. Baie lekker. Almal gasvry en behulpsaam. Die eienaars gaan regtig die ekstra myl om hulle gaste welkom te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadette
Hotel De Rust
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons leuse is arriveer as gaste en vertrek as gaste!

Jacobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Eienaar en sy vrou is lieflike mense, sout van die aarde. Op 'n skaal van 0 tot 10 gee hierdie plek 'n 13.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfreda B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Rustig met 'n mooi uitkyk op die besige straat deur die dorpie. Heerlik gebly. Eienaar en sy vrou het ons baie vriendelik ontvang. Selfs 'n beter kamer aangebied.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Walter R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Perfekte oornag plek, alles wat nodig is. Lekker bed en heerlike kos. Ons verblyf was perfek en sal definitief weer daar oorslaap oppad Kaap toe. Eienaars baie vriendelik en gasvry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 985
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 985
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf20f040e92e6d9aea870b3e1dfd3187a534ab788b68c9b10e1877087be22a36022a39e1c3d8eadee39a0adef53041673a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 10 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488385956531 22.536297597588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456