Hotel De Rust
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
- Vanaf R985 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van die Klein Karoo, bied Hotel De Rust gemaklike oornagverblyf met 'n outydse atmosfeer. Oorspronklik gestig in 1953, het die hotel bekendheid verwerf vir sy sjarme, en dien as beide 'n plaaslike gunsteling en 'n toevlugsoord vir reisigers wat die beste boerekos soek. Dit is 'n tradisionele familiehotel.
Nou in sy derde generasie, spog die hotel met interieurontwerp wat strek van die 50's tot die 80's en bied verblyf in 'n keuse van 5 gastekamers. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit óf en suite óf aparte badkamers in.
Die kroeg op die perseel bied 'n verfrissende blaaskans in die warm Klein Karoo, kompleet met 'n grootskerm-TV wat sport óf klassieke films uitspeel. Hartlike maaltye kan in die ruim eetkamer geniet word.
Gaste kan nabygeleë landmerke verken, aan buitelugaktiwiteite deelneem, historiese plekke besoek, of hulself verdiep in die ryk kultuur wat die streek definieer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
- Gaste dink Hotel De Rust het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap