Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel De Rust

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hotel De Rust is in die hartjie van die Klein Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf met 'n vintage atmosfeer. Die hotel, wat oorspronklik in 1953 gestig is, het bekendheid verwerf vir sy sjarme, en dien as beide 'n plaaslike gunsteling en 'n toevlugsoord vir reisigers wat die beste boerekos soek.

Die hotel is nou in sy derde generasie en beskik oor interieurontwerp wat strek van die 50's tot die 80's en bied verblyf in 'n keuse van 5 gastekamers. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens en sluit óf en suite- óf aparte badkamers in.

Die kroeg op die perseel bied 'n verfrissende ruskans in die warm Klein Karoo, kompleet met 'n grootskerm-TV wat óf sport óf klassieke films speel. Heerlike maaltye kan in die ruim eetkamer geniet word.

Gaste kan nabygeleë landmerke verken, aan buitelugaktiwiteite deelneem, historiese terreine besoek, of hulself verdiep in die ryk kultuur wat die streek definieer.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Helga D
Saam met lewensmaat
5.0
'n klein dorpie GEM! Die kuier was amazing! Bernadette en Werner het ons so welkom laat voel met hulle gasvryheid en vriendelikheid!
Mei 2024
Mark K
Saam met vriende
5.0
We just wanted to visit Meiringspoort. The history of the area is so wonderful. Amazing! The hosts went out of their way to make us com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Clerissa V
Saam met vriende
5.0
Welcoming, wonderful and homey. It was such a treat to stay at Hotel De Rust and experience this time capsule of the Klein Karoo. This ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike hotelverblyf met lekker kuier, kos en gesels. Wat 'n heerlike ervaring. Plattelandse gasvryheid, ou hotel pragtig herstel - alles binne uit '...
Sien meer
Des 2023
J_ B
Gesin met tieners
4.8
Fantasties! Ons het heerlik gebly, eienaars baie vriendelik en het ons soos vriende behandel.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bernadette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hotel De Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf20f040e92e6d9aea870b3e1dfd3187a534ab788b68c9b10e1877087be22a36022a39e1c3d8eadee39a0adef53041673a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 10 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488385956531 22.536297597588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang