Hotel Pension Casa Africana
- Kapasiteit: 17 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heinitzburgstraat 21, Luxury Hill, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hotel Pension Casa Africana is in Luxury Hill in die hartjie van Namibië se hoofstad, Windhoek, met 'n uitsig oor die stad geleë. Die ligging bied maklike toegang tot die sakedistrik en die Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Casa Africana het egte Afrika-dekor en bied ware Namibiese gasvryheid wat dit 'n stil en rustige toevlugsoord in Windhoek maak.
Hotel Pension Casa Africana bied verblyf in gerieflike gastekamers met lugversorging, 'n en suite-stort en oorgenoeg plek om te ontspan. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Casa Africana het 'n gastesitkamer waar gaste 'n storie of sport saam met familie en vriende kan kyk. Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Annelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Heinitzburgstraat 21, Luxury Hill, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Hotel Pension Casa Africana het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Klein Windhoek Windhoek Khomas Namibië
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heinitzburgstraat 21, Luxury Hill, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang