Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel Pension New Nouveau

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dave H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Very helpful, friendly staff. Friendly and very helpful staff. Colourful, different decor. Comfortable room and good breakfast. Easy access from the highway, and close to Joe's Beerhouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip Z
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Goeie akkommodasie, baie sentraal in Windhoek. Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar self. Netjiese opset met goeie geriewe. Uitstekende ontbyt. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Wi-Fi het ongelukkig nie goed gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cathleen E
Hotel Pension New Nouveau
Thank you so much for the awesome review.

Johan H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2022

Sentraal geleë en kamers is outyds, dog gerieflik. Ontbyt was smaaklik en in oormaat.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita W
1 nag
5.0
Sep 2019

Uiters netjies en skoon, gerieflik ingerig en vriendelike en behulpsame eienaar en personeel. Netjies en goed ingerigte kamers. Ontbyt was uitstekend met groot verskeidenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

FW R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Die eienares het ons onmiddellik laat tuis voel. Ons het met ons hondjie gereis en ons kon haar gemaklik akkommodeer. Die ontvangs was vriendelik en die eienares is werklik lief vir honde. Daarmee saam was die kamer modern en goed toegerus met ondermeer kragpunte vir die selfone, WiFi vir internet, asook genoegsame en goeie kwaliteit koffie en tee. Ons rook beide en daar was plek op die stoep net buite die kamer, met 'n asbak wat ons kon gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Rustig en ongestoorde verblyf. Vriendelike, beleefde personeel. Sekuriteit. Skoon en netjies. Persoonlike aandag van eienaar. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Stay was made by the friendly staff and owner. Excellent place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cathleen E Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heliodoorstraat 1, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiqxEwm9ToGJfON99vr6YgLo1WJPTBqAjaNdhMBMnhgpXPRDRGC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Heliodoor Street Eros 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.543942324158 17.086384892464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang