Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel Sky Cape Town

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hotel Sky CT Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Hotel Sky Cape Town
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ramatsobane M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramatsobane M

Loved it.

Very beautiful, loved their breakfast with views.

Komien V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Komien V

Dit was 'n heerlike bederf!

Ons het heerlik gebly met die mooiste uitsig op Tafelberg en die Waterfront.

Shaney F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaney F

Fantasties. Ek gaan beslis weer kom.

Ek het 'n ongelooflike tyd by die verblyf gehad. Die kwaliteit van dienste wat verskaf was, was briljant en die personeel het hulle baie goed van hulle taak gekwyt.

Elmon M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmon M

Good.

The hotel is very neat, staff very friendly, next to V&A Waterfront, breakfast was great.

Serubabel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serubabel M

Right location and comfort.

Relaxing, home away from home.

Andre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Uitstekend.

Dit was ongelooflik lekker, baie mooi uitsig oor die see.

Ruben V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V

Netheid, luuks, vriendelike personel.

Ons het baie lekker gebly. Die hotel is baie mooi en skoon. Die personeel was ook baie vriendelik en help graag met enigiets. Baie lekker gebly.

Bokkie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie S

Pragtige uitsig, lekker ontbyt, alles goed.

Lekker gebly. Alles in een en mooiste dekor. Knus en privaat.

Rochelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Amazing over New Year's. Lots of entertainment.

The buffet breakfast serves all the guests. It's too full. They should have more restaurants to accommodate all the guests. You wait a long time for elevators. The hotel app did not work. It couldn't be downloaded on Google Play because it's an older version. It's not updated.

Taryn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Taryn B

Very good!

It was good, but I wish the cocktails special was served at the lounge. But it was lovely.

Anton G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton G

Baie mooi uitsig en dis maar eintlik dit.

Baie goeie ligging, oorant CTICC, en maklik om by die waterfront of Cape Town Stadium te kom. Baie mooi restaurant met pragtige uitsig oor die Kaap, iets besonders! Maar hier kom die deel wat my so bietjie gepla het. Neem kennis, omrede ek baie vir werk in hotelle regoor die wêreld bly, is ek maar krities. Ek het deur julle bespreek en vol betaal. Die dag voor my bespreking het ek 'n e-pos gekry vanaf die hotel om te sê ek kan online in check en tyd spaar by die hotel se ontvangs. Dit het na goeie plan geklink en ek het die online vorm ingevul. Maar dan neem dit jou na 'n bladsy waar jy 'n bedrag van R450 moes betaal vir een of ander rede. Gelukkig het ek dit toe nie betaal nie. Ek het die hotel geskakel en hulle het bevestig daar is geen bedrag uitstaande op my rekening nie, en dis nie nodig vir my om die online check in te doen nie. Maar 'n ander persoon kan dalk die fout maak en die betaling maak. Dus is die stelsel bietjie deurmekaar. Hulle het die telefone in die kamers verwyder en vervang met 'n app wat jy moet aflaai. In die kamer is informasie wat sê jy moet die QR code scan wat hulle vir jou gee en dan die app aflaai om ten einde met ontvangs te kan kommunikeer of room service te kry, asook paar ander goedjies wat hulle genoem het. Die realiteit is egter dat die app nie lekker maklik werk nie. Na 40 min se sukkel, is ek op die ou einde af na ontvangs om te vra om hulp, maar is daar ingelig dat daar elke geval nie room service beskikbaar is nie, ek moet maar self na die restaurant gaan en iets bestel en met dit dan kamer toe gaan. Dis alles goed en wel as dit jou model is, maar moet dan nie in die kamer dit adverteer nie, ek kon 40 min gespaar het. Ek is steeds ook nie seker of die app nou eintlik werk, al dan nie. Die hotel was baie vol as gevolg van die Springbok-rugbywedstryd daai naweek in die stad. Met ontbyt, meld jy aan by die eetsaal, maar daarna neem hulle jou nie na 'n spesifieke tafel nie, hulle merk jou naam af en dan gaan find jy self 'n sitplek. Die probleem is dat hulle meer mense inlaat op 'n slag as wat daar tafels oop is, met die gevolg dat mense mekaar se tafels neem wanneer hulle opstaan op kos te skep. Dit het bietjie chaos en ongelukkigheid veroorsaak by mense soos mens kan verstaan. Ek sal verseker weer die restaurant besoek weens sy mooi uitsig. Ons kamer was fit for purpose met 'n baie mooi uitsig op Tafelberg. Indien ek weer daar sou bly weens die hotel se ligging, sal ek dalk nie weer ontbyt daar eet nie. Omrede daar nie 'n yskas in die kamer is nie, asook nie room service nie, maak dit die hotel nie ideaal vir 'n romatiese aand saam jou man/vrou nie.

Susan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Absoluut die moeite werd.

Baie sentrale ligging naby die Waterfront.

Annelie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K

Sentraal geleë, vriendelike diens, skoon en netjiese kamer.

Bespreking was nie op hul besprekingslys, personeel is egter baie vriendelik en effektief om dadelik gaste welkom te laat voel. Hotel Sky is baie sentraal geleë en sal dit aanbeveel vir naweekreisigers.

Sharne T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne T

Amazing, clean and professional.

One of the best hotel stays I have had. Would definitely make the trek again to stay in Hotel Sky CT. Amazing service, no delays with check-in or checkout. Amenities were well described.

Daneel B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel B

Perfek.

Dit was waarde vir my geld en die plek self is baie mooi. Het gegaan vir my sussie se verjaarsdag en dit was fantasties.

Carder T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carder T

Most enjoyable.

I was very relaxed. Enjoyed the breathtaking views.

Na-eema D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Na-eema D

It was definitely something different, just didn't expect the room to be so small but we enjoyed ourselves a lot and the food was out of this world.

Everything was nice.

Marius S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Ballet and a stay-over.

Stayed one night at Hotel Sky. The room for one night was perfect. Had everything we needed. As this type of room is designed for stay-overs, the size was compact. No clothes storage or hanging space. But, again, that is the design of the room. On the same floor, they have an airport lounge facility. Self-check-in facilities are available. The hotel has a definite technological feel to it, and they do themselves justice in this regard.

Rudi J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi J

We really enjoyed the in-house entertainment. It complements our stay.

See stars.

Henk T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Henk T

Very small rooms.

This is not the perfect place to stay if you're travelling with small children. The rooms are tiny. We stayed in a Standard room, but payed more to stay in a Ocean room, but really not bigger than a Standard room and not worth paying more.

Marnelle P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnelle P

Goed. Kamers is baie klein. Maar goeie diens.

Ontbyt was goeie gehalte. Koffiemasjiene op vloer is gerieflik.

Lize K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize K

Ons het baie lekker gebly.

Die stort het water op die vloer gemors, en as jy stort gaan die warm water weg en kom weer terug. Andersins het ons baie lekker gebly en sal vir seker weer daar gaan bly.

Lindi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi M

Okay.

Great location. Staff need customer service training.

Taro L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Taro L

Not my 1st time, but definitely my last time.

When we got to the Hotel, we got assigned to our room. When we entered, it looked like the previous guest was still there as there were still some of his belongings. A half-full bottle of water, papers, a razor and scrunchie still in the shower. I phoned reception and then someone came to check what is going on. They then gave us another room, which was nice and we were happy. We went up to the bar/restaurant and ordered a bar platter. The droëwors was so hard, my husband broke off a piece of his tooth. I am sad that we didn't get the same great experience as we did the first time we stayed at Sky.

Nico S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nico S

Baie goed gewees.

Kan net verbeter met hulle rekeningstelsel ek was gevra oor die betaling van die bespreekte kamer volgens hulle was die rek nie betaal nie.

Kashiefa P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kashiefa P

Relaxing, beautiful views and great service.

Wish it could've come with breakfast included, but in general, the stay was amazing. Service is on point. Clean. No hassles at all.

Felleng R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Felleng R

Very very good.

We arrived before check in time and attended by a very friendly person who warmly assisted us and kept our luggages. In principal the staff was very friendly and provided any assistance we asked for. We will surely use it again.

Carla K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla K

Die ervaring was lekker vir een aand.

Die lifts was 'n kopseer! Asook die parkering is te ver om te loop met bagasie. Die buffet-ontbyt was heerlik.

Hotel Sky Cape Town se terugvoer

Thank you for taking the time to share your review following your visit at Hotel Sky Cape Town. Constructive points always assist us in offering the finest standards of service to our guests. We have noted your comments and working on the lift challenge to assist us in improving our service delivery. We look forward to welcoming you back again soon.

Hotel Sky Cape Town
Ilana V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilana V

Baie swak.

Nie gou weer, as jy enige iets agterlaat. Maak hulle of dit nooit bestaan het nie. Net 2 ure na ek uitgecheck het, het ek agtergekom ek't goed agtergelaat. Na 'n heen en weer het hulle steeds geen antwoorde vir my nie, en verskillende stories vir my vertel.

Liezle B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Liezle B

Low quality food at a very high price.

Not impressed with this hotel at all and will not stay there again. Even though we had paid in full they had insisted that we pay an additional R144 or else we could not get our room key. When we questioned this afterward they admitted it was a mistake but then we had to fill in forms and supply IDs just to get the refund on the mistake they made. Luckily we did book through the website and they absolutely rocked their service and sorted the issue out for us.

Vanaf
Vanaf R2 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 295
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 514 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Long-straat 9, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa43a576a871ee8e9fcb2656ebe03bc96910012416cc8fdfc4477f13c13bed8501bedea261b5038b33b995b3017834c36ec0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 295 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 9 Lower Long Street Foreshore 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9164 18.4261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang