Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houghton Place 503

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norfolk-weg 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Houghton Place 503 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met boheemse tema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt. Hierdie woonstel is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of toeriste wat in die Moederstad wil ontspan.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefarea maak oop op 'n oulike balkon wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf talle restaurante en winkels asook Seepunt Promenade.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Norfolk-weg 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norfolk-weg 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA834c2922a2f0888426175531b72bd44875b4e199bfbc64d31df8376c1a9fe27c57ad5031c81dffee979fad260249c3331d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 Norfolk Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910659 18.39183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang