Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House @ A'Damsview

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
4.4
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Pelop P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Very good. Great. Nice place to stop and continue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delport P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gemaklik vinnig in en uit! Baie netjies en ruim. Lekker groot leef area. Lekker braai geriewe. Kamers is ruim en skoon. Veilig om motor in die garage te parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adene G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Nice rooms private. Very nice house with spacious rooms. Ideal for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Rustig! Heerlik! Dit was 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Doreen L
1 nag
1.8
Apr 2024

Misrepresented, expensive, stay away. So if you Google A'Damsview, the first accommodation that comes up is the units that overlook the Gariep Dam. So you automatically think that the house is next to these units. This house is nowhere near any of the units. The place is in a seriously dodgy part of the Gariep municipality. The hosts have misrepresented this house with their marketing tactics. Furthermore, on arrival, there is no water. Why is it our responsibility to now look around the house to find where to turn the water on? The light in the main bathroom doesn't work, the light in the bedroom with the 2 single beds doesn't work either. We had to take a bedlamp from the main bedroom for a light in the second room. As per a previous reviewer's comment, the aircon is extremely loud. Next morning, you wake up, lo and behold the toaster doesn't work. How does no one check these basics to be in working order before guests arrive? To be honest, I would ask for my money back because this was a really poor experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Very nice. Lots of space, secure and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Dankie dat julle ons op baie kort kennisgewing geakkommodeer het. Ruim leef- en kuierarea. Julle kan dalk net vinnige instruksies vir die wasmasjien opplak. Ons klere het per abuis nat geword in ons voertuig en moes toe noodwendig die wasmasjien gebruik wat vir ons bietjie vreemd was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jan 2022

Uiters teleurstellend. House @ A'Damsview se naam is totaal misleidend. Die huis is in geheel weg van die dam en daar is geen dam view soos wat deur die naam te kenne gegee word nie. Die huis self is swak gebou. Die houtdek aan die noordekant hou wesenlike gevaar in. Die bad is los en ook gevaarlik. Ek was nie lus om die stort te gebruik nie. Die aircon in die hoofslaapkamer klink soos 'n Lister-engin. Die kombuiskaste se deure se edging kom af. Ten minste was die binnebraai skoon. Die garage kan nie sluit nie. Ek moes 'n voertuig vol waardevolle bagasie en besittings daarin parkeer. Daar is 'n horde kaste in die kombuis, almal basies leeg. Ons moes 'n stoofpan gebruik vir die vleis wat gebraai was, want daar is nie 'n bak beskikbaar om die vleis nie. Hierdie is geen waarde vir geld nie. Nooit weer nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Estelle A
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2021

Lekker huis, ligging nie perfek. Ons het lekker gekuier en gerus by die huis op ons reis op pad huis toe vanaf die Kaap. Die huis is baie netjies, beddens slaap lekker en daar is als wat mens nodig het. Die huis het wel geen uitsig op die dam nie (as dit 'n faktor is) en dit voel bietjie na 'n verwaarloosde buurt waarin die huis geleë is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2020

Gerieflik, skoon en netjies. Ideaal vir oornag. Die fasiliteite was skoon en netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 603

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduifstraat 5, Gariepdam, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUTmuqg8YsKCv23WMcfC42xLdf2CpIednrDvpsdlU8dlszpr0Rq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 10 5 1 4 5 Tortelduif Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.594767974075 25.489162408108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang