Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 12 Beach Club

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chanleigh S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Worth it! Lovely cozy home with all the essentials, beautiful views and very safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Relaxed en rustig. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lieflike, rustige wegbreek. Heerlik gekuier, lieflike huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goeie ligging en baie netjies, sal dit definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker! Ons het heerlik gekuier! Pragtige huis en die manne het die pooltafel baie geniet. Die huis is skoon en alles was netjies. Stort was natuurlik 'n bonus. Sal beslis die plek aanbeveel as jy lus het vir 'n rustige Weskus kuier. Binnebraai en skottelgoedwasser natuurlik ook 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Wonderful accommodation. We were thrilled with the accommodations and the area. There was so much to do. The house was immaculate and had every amenity we could have expected. We thoroughly enjoyed our stay. Thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois W
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Lekker wegbreek. Ons het elke oomblik geniet. Ons het baie lekker gebly. Die weer het ook baie mooi saam gespeel. Dit was 'n spesiale naweek gewees wat almal geniet het. Baie mooi plek in 'n pragtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret L
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Fantastic stay in a beautiful spacious house. Magnificent house, spotlessly clean and well-maintained. The host was always available via WhatsApp and kept us informed of load shedding schedules. Our two border collies were welcome. Great views and sunsets. Thoroughly enjoyable long weekend. Good WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elmarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 37, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA258fd20a62038a8a3e979043eaea898fe6801142db5d4954073ca5ca82dc284fc515e9ecb879adf0931a0636a40a583a164a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 37 Dasseneiland Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.35491451327 18.157776138152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang