Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 1929

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cottage kamer 3
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus oopplan-houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buiteis daar 'n stoep met gemaklike meubels en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities.

Huisreëls

Etes kan vooraf teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.

'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.



Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dubbelkamer kamer 2
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-dubbelkamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buite is daar 'n stoep met gemaklike meubels en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities.

Huisreëls

Etes kan vooraf teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.

'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.



Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Familiekamer kamer 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 4 gasteen het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook nog 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-uitleg sluit 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is in. Buite is daar 'n stoep met gemaklike meubels en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities.

Huisreëls

Etes kan vooraf teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.

'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.



Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertijnstraat 16, Rouxville, 9958, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc07548f5b9589b530c56200f0660cd189a533bf0fae4e2d913ae682b540d570d5f0d418ed7f2dd4360a66e5374136c04ee10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 Albertijn Street Rouxville 9958 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.420057556425 26.836815247389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang