Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 205

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Riaan V
1 nag
5.0
Jul 2024

Vriendelike gasvrou. Baie lekker, sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
House 205
Beste Riaan Baie dankie. Sien julle een van die dae weer.

Sesing R
1 nag
5.0
Mei 2024

Super place. It was good and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
House 205
Thank you for your review.

Annelize K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Lekker groot badkamer en gemaklike bed. Het heerlik oornag. Alles wat nodig is. Sentraal geleë. Vriendelik ontvang. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
House 205
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Santie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Die plekkie is baie skoon en netjies, veilige parkering binne die perseel. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
House 205
Baie dankie.

Karien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Lekker en gerieflik. Baie lekker. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
House 205
Karien. Dankie vir jou terugvoer. Dankie vir die aanbeveling.

Angy M
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Cozy and comfortable. It's a very nice little place, and very cozy, exactly what you need for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
House 205
Thank you, Angy.

Friedel D
1 nag
4.0
Jan 2024

Comfortable one night stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
House 205
Thank you Friedel

Andries S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Net een aand oorslaap, motorfiets gevat vir diens. Ligging is goed, die plek is baie netjies en het lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
House 205
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Zane J
1 nag Gesin met tieners
3.8
Feb 2024

Ideaal vir 'n 'overnight'. Goeie, vriendelike diens. Netjies en skoon. Ons het lekker gebly, dankie. Vir 'n 'one-night-only' is dit ideaal. Die karre in die aand is nogal erg, en met die hitte kan jy nie met die deur toe slaap nie, so ons het die geraas verkies bo warm kry .

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

Lekker dankie. Ja, daar was maar gebreke soos 'n toilet en water wat baie mors as jy stort op die badkamervloer. Daar is ook geen lugversorging nie. Ons moes die glasdeur oopmaak vir vars lig in die kamer, en die deur is aan die kant van die pad.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd33db824672059bf849b75f9a29bbdf646cb2c31bf90ca04b0c33d4c1cbdc0679bad1284c8c1cc39c0fda760f0d9149c3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 205 Pasteur Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70309 27.83044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang