Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 205

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir House 205
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charlene H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Wonderlike verblyf.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Riaan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vriendelike gasvrou.

Baie lekker, sal vir seker weer bespreek.

House 205 se terugvoer

Beste Riaan

Baie dankie. Sien julle een van die dae weer.

House 205
Sesing R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sesing R

Super place.

It was good and clean.

House 205 se terugvoer

Thank you for your review.

House 205
Santie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

Die plekkie is baie skoon en netjies, veilige parkering binne die perseel.

Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel.

House 205 se terugvoer

Baie dankie.

House 205
Karien V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien V

Lekker en gerieflik.

Baie lekker. Sal die plek aanbeveel.

House 205 se terugvoer

Karien.

Dankie vir jou terugvoer. Dankie vir die aanbeveling.

House 205
Angy M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angy M

Cozy and comfortable.

It's a very nice little place, and very cozy, exactly what you need for an overnight stay.

House 205 se terugvoer

Thank you, Angy.

House 205
Friedel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friedel D

Comfortable one night stay.

See stars.

House 205 se terugvoer

Thank you Friedel

House 205
Andries S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Net een aand oorslaap, motorfiets gevat vir diens.

Ligging is goed, die plek is baie netjies en het lekker geslaap.

House 205 se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

House 205
Zane J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zane J

Ideaal vir 'n 'overnight'. Goeie, vriendelike diens. Netjies en skoon.

Ons het lekker gebly, dankie. Vir 'n 'one-night-only' is dit ideaal. Die karre in die aand is nogal erg, en met die hitte kan jy nie met die deur toe slaap nie, so ons het die geraas verkies bo warm kry .

Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Lekker dankie.

Ja, daar was maar gebreke soos 'n toilet en water wat baie mors as jy stort op die badkamervloer. Daar is ook geen lugversorging nie. Ons moes die glasdeur oopmaak vir vars lig in die kamer, en die deur is aan die kant van die pad.

Annelize K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Lekker groot badkamer en gemaklike bed.

Het heerlik oornag. Alles wat nodig is. Sentraal geleë. Vriendelik ontvang. Skoon en netjies.

House 205 se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

House 205
Melanie O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O

Was nie baie lank daar nie maar 'n aangename plek vir een aand.

Dit was baie lekker gewees.

House 205 se terugvoer

Baie dankie, Melanie. Volgende keer bly julle langer.

House 205
Helena S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Was 'n aangename ondervinding.

Sien sterre.

House 205 se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer by ons.

House 205
Ansie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Baie rustig, netjies en alles wat nodig is.

Vriendelike ontvangs. Regtig die moeite werd en ek self gaan nie eers weer by 'n ander plek oornag as by House 205.

Karen A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Very comfortable, neat and clean.

Ideal for staying during business travelling.

William V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V

Skoon, netjies, veilig en aangenaam.

Handwasseep en 'n handdoekie by die wasbak ontbreek. Spinnekoppe agter die gordyne en muskiete teenwoordig. Min spasie met klein bedjie vir 'n rolstoel kamer, net die dubbelbed is voldoende.

House 205 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal na julle voorstelle kyk. Ongelukkig kom daar insekte in, al spuit ons gereeld.

House 205
Riana K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana K

Eienaars laat mens dadelik tuis voel. Mooi en netjiese omgewing.

Ek sal beslis die plekkie aanbeveel. Bekostigbaar, skoon en netjies.

Carien H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien H

Baie netjiese kamer.

Veilig, gerieflik, vriendelike gasheer en - vrou.

Susan F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan F

Die plek is baie netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Kamer is netjies met die nodige vir 'n koppie koffie. Bed en beddegoed in goeie toestand. Lekker geslaap.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Joanne V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V

Lieflik.

Baie netjies, skoon, met alles wat mens nodig het. Ligging was perfek.

Elmirique S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmirique S

Baie skoon en netjies, maklik om te vind en alle nodige geriewe wat mens nodig het vir 'n aangename verblyf.

Dis baie sentraal geleë, daar is 'n mall en verskeie ander restaurante en plekke binne bereik van die slaapplek en dis baie skoon en netjies, lekker groot storte en dit lyk asof dit in 'n besig pad geleë, is maar mens hoor skaars die karre as jy rustig in jou kamer is. Die gasheer is baie vriendelik, kommunikeer op WhatsApp en binne bereik as jy dringend hulp benodig. Ek beveel dit gerus aan en goeie waarde vir geld.

Yolandi N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

Lekker snoesig.

Baie netjiese kamer met badkamer.

Elsie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie V

Sal beslis dit aanbeveel om te oornag.

Ons het baie lekker gebly, sal vir seker weer soontoe gaan.

Ester F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester F

Ons was goed ontvang.

Ons het dit geniet maar dit sou lekker gewees het met 'n klein tafeltjie binne in die kamer.

Louis S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Nuttig.

Het by die doel waarvoor ons dit gehuur het gepas.

John V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Dit was 'n aangename kuier.

Die verblyf was goed en soos adverteer. Ek sou net dit waardeer as daar miskien 'n strykyster beskikbaar was. Daar is ook nie 'n wasbak om die borde en koppies in te was nie. Die afwesigheid van kaste en 'n TV was ook iets wat afgeneem het van die kuier. Andersins was dit 'n baie goeie tyd.

House 205 se terugvoer

Op die profiel is aangetoon dat daar geen TV is nie, daar is wel onbeperke Wi-Fi. Ons probeer die gastehuis bekostigbaar maak, daarom kan 3 mense daar slaap. Daar is nie plek vir kaste nie.
Ek sou dit waardeer het indien jy my persoonlik kon inlig van jou probleme.

House 205
Mike B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mike B

Was oukei.

Daar was egter geen toiletpapier.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Linda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Vreeslik lekker.

Het dit geniet. Baie oulike plekkie. En baie netjies.

Michelle V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Was baie rustig, stil en skoon.

Sal definitief aanbeveel. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n selfsorgeenheid. Baie sentraal, naby genoeg aan winkels.

Vicky O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O

Skoon en netjies.

Plek was skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik.

Hennie P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P

Dink hulle kan kyk om matjies voor die bed te sit, vloere is vrek koud.

'n Ekstra kombers in die winter sal goed wees, daar was n hekel kombersie maar het maar koud gekry. Daar was ook geen plek om jou bagasie neer te sit nie. Daar staan ook daar is lugverosrging maar daar is slegs 'n waaier.

Elmari R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elmari R

Aaklig

Waaier stukkend, geen handeseep of handehanddoek. Geen stortmatjie, geen melk vir koffie. Plek bedompig en warm. Moes wag om in the boek. Verkeerde skeutels. Glad nie lekker nie.

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd33db824672059bf849b75f9a29bbdf646cb2c31bf90ca04b0c33d4c1cbdc0679bad1284c8c1cc39c0fda760f0d9149c3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 205 Pasteur Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70309 27.83044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang