Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 205

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by House 205 – Jou Ideale Verblyf in Vanderbijlpark

House 205 bied eersteklas akkommodasie, spesifiek aangepas vir die behoeftes van sakereisigers, familiebesoekers, of gaste wat 'n gerieflike oornagverblyf soek. Geleë binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, en plaaslike besienswaardighede, bied dit 'n perfekte kombinasie van gerief en toeganklikheid.

Ons Verblyf Opsies: House 205 beskik oor drie goed ingerigte eenhede, wat buigsaamheid en gerief bied vir tot 7 gaste:

Kamer 1 (Rolstoelvriendelik): Hierdie ruim eenheid is ontwerp met toeganklikheid in gedagte. Dit kan ingerig word met óf 1 koninggrootte bed en 1 enkelbed óf 3 enkelbeddens, afhangend van jou behoeftes. Die kamer is volledig toegerus vir 'n gemaklike en ontspanne verblyf.

Kamer 3: Met 'n stylvolle uitleg bied Kamer 3 die opsie van 'n koninggrootte bed of twee enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n moderne stort, wat 'n verfrissende verblyf verseker.

Kamer 4: 'n Standaard kamer wat twee ¾-beddens bied, perfek vir gaste wat 'n knus en rustige ervaring soek.

Elke eenheid beskik oor sy eie privaat ingang vir ekstra privaatheid en gerief. Boonop is alle kamers toegerus met noodsaaklike geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, kroegyskassie, basiese eetgerei, koffie- en teefasiliteite, en messegoed. Dit bied jou die gerief van die huis tydens jou verblyf.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

House 205 is naby Herfsoord Siësta Nursing Home en Cormed Hospitaal. Dit is 1 km vanaf Emfuleni Medi Clinic en ongeveer 2 km vanaf die Vaal Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Marius T
5.0
Besonders puik en sal enigiets weer daar bespreek. Die verblyf was absoluut fantasties. Van die oomblik wat ek geboek het, was die kommunikasie uit di...
Sien meer
Sep 2024
Charlene H
Saam met vriende
5.0
Wonderlike verblyf. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.
Sep 2024
Riaan V
5.0
Vriendelike gasvrou. Baie lekker, sal vir seker weer bespreek.
Jul 2024
Sesing R
5.0
Super place. It was good and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Annelize K
Saam met vriende
5.0
Lekker groot badkamer en gemaklike bed. Het heerlik oornag. Alles wat nodig is. Sentraal geleë. Vriendelik ontvang. Skoon en netjies.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink House 205 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd33db824672059bf849b75f9a29bbdf646cb2c31bf90ca04b0c33d4c1cbdc0679bad1284c8c1cc39c0fda760f0d9149c3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 205 Pasteur Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70309 27.83044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang