Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 22 Tulbagh Road

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir House 22 Tulbagh Road
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Raoul R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul R

Het 'n naweek wegbreek geniet in Tulbagh by huis 22.

Het ons verblyf geniet. Dit is 'n ouer tipe spoorweghuis, met moderne badkamers en geriewe. Die huis is baie netjies gemeubileerd, dit is ook perfek vir 'n gesin met kinders, met baie stap- en speelarea omliggend. Die Jakobs Kroning-koffie wat voorsien word, was 'n aangename verrassing. Hoogs aanbeveel.

Rhyno C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhyno C

Very nice, just extremely hot. An air conditioner would be nice.

Very nice, just extremely hot. An air conditioner would be wonderful.

Adri D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Gerieflike huis in 'n rustige omgewing.

Die huis is naby aan verskeie besoekpunte - die kwekery is 'n moet. Goedingerigte huis met alles wat nodig is. Die buitebraai is' n lekker kuierplek.

Marli M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Lekker!

Net hoes! Skoon! Alle nodige geriewe!

Dawid M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Het baie meer gekry as wat ek verwag het. Dit is nie aldag dat 'n mens 'n hele huis vir jouself kry nie! Dit is 'n bietjie afgeleë, maar dit is net 'n probleem as jy van baie mense rondom jou hou. Ek het dit baie geniet om 'n bietjie stilte rondom my te hê.

Robyn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Overall, it was a very lovely stay.

We had a lovely stay at House 22 Tulbagh Road. We enjoyed the back yard for a quick braai. The beds were comfortable. The kitchen had everything we needed. The location is a bit out of town, but not too far if you forgot something. It is close to the waterfall. The driveway should be made more level as lower cars skid against the ground when pulling in. Overall, it was a very lovely stay and we received friendly service from all involved.

Toy N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Ons het 'n rustige aand geniet.

Die huisie is baie mooi verander, skoon, netjies en ruim. Dit het ons almal teruggevat na ons kinderjare. Alhoewel nie een van ons in 'n spoorweghuis grootgeword het nie, het ons wel iemand geken van die spoorweë en kan die huisies nog goed onthou.

Leon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon F

Pleasant.

Internet service as advertised was of poor quality - relevant to being online.

Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Troue, te min kwaliteittyd.

Sal volgende keer rustiger wees en die dorp behoorlik fynkam.

Tiaan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Heerlike rustige plekkie. Als wat mens nodig het.

Die huis het als wat mens benodig vir 'n wegbreek uit die besige lewe.

Kirsten C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten C

Quiet and spacious.

We had a wonderful stay at House 22, the house was exactly as pictured and located. We enjoyed the quiet, tranquil surroundings, being so far out of the main centre was exactly what we needed after long days exploring the surrounding areas of Tulbagh, Ceres, Prince Alfred Hamlet. The old railway house is nicely updated and more than spacious, with 3 bedrooms and 2 bathrooms, the kitchen was well equipped, we needed nothing. We loved the bespoke wooden furniture in the lounge and kitchen.

Naomi M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Lovely getaway.

Louis was very quick to respond and helpful with anything we needed. The house was well stocked but there was nowhere to unpack clothes. The fireplace was lovely in the cold evenings and the children enjoyed playing garden. We had a lovely and peaceful stay.

Ansune K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune K

Wel toegeruste selfsorghuis in stil area.

Die huis is baie goed toegerus vir selfsorgreisigers. Beddens en handoeke goeie kwaliteit en skoon. Ek sou wel vir die eienaar aanbeveel om aandag te gee aan die tuin asook kaste in die kamers te sit om klere in te bêre. Ons moes vir drie aande uit ons tasse leef. Verder is daar hier en daar opknapwerk wat gedoen kan word binne die huis. Andersins was dit 'n baie aangename verblyf.

Danial M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danial M

Quiet getaway location.

The granny flat apartment is clean, modestly furnished and contains all that you’ll need to a great getaway location not too far from the centre of Tulbagh, but sufficiently far to feel like you are in the middle of nowhere. The neighbourhood contains a few other privately owned properties and the pets in the area are most welcoming, often checking up on you to make sure that all is in order. Our host was very attentive and very helpful. We had a great time. Pity the latest lockdown introduction closed all the local wine farms on the night we arrived.

Rhyno C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhyno C

Baie rustige area, gerieflik en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Rustige omgewing, met waterval net 'n paar kilometer verder. Ook vir Ian (artist) ontmoet.

Francois S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Perfek vir wat ek nodig gehad het.

Alles was maklik gereël. Eienaar was baie gasvry. Sal vir seker weer op hulle nommer druk.

Anneli L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Baie lekker gebly.

Plek is baie netjies en bekostigbaar. Ons het lekker gebly.

Anthonie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B

Rustige area, perfek om bietjie uit die stad te kom.

Die plek was netjies en als was gereed gelos deur die eienaar. Tulbagh self en 'n aantal staproetes is naby geleë. Ek sal enige tyd weer daar boek vir 'n wegbreeknaweek.

Nicole S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Had everything we needed.

Louis was excellent at making sure the place was ready to welcome us. We found it had everything we needed and the kids loved the large garden. Although our stay was short, it was most enjoyable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het alles gehad wat ons benodig het.

Louise was uitstekend daarmee om seker te maak die plek is reg om ons te verwelkom. Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het en die kinders was mal oor die groot tuin. Hoewel ons verblyf kort was, was dit baie genotvol.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marissa D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa D

Dit was great!

Ons het dit baie geniet. Dit was baie goeie waarde vir geld. Die eienaar was direk in kontak met ons deurgaans en baie behulpsaam. Head's up dat daar baie muskiete is in hierdie area - die huis was volledig toegerus met Tabard en elektriese muskietweerder. Die area is stil en rustig. Sal beslis weer oorweeg om hierna toe te kom.

Johanna L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna L

Rustig.

Goeie diens, netjiese en skoon huis, rustige omgewing, huis het als wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly!

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jan Paul C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Paul C

Hierdie verblyf was perfek vir 'n eenvoudige een-aand-oorslaap. Ek sal met liefde weer hier kom kuier.

House 22 Tulbagh Road was 'n goeie bestemming vir ons as trou gaste in Tulbagh self. Die akkommodasie was toeganklik en die verhuurder was baie behulpsaam gewees!

Elize G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

'n Plek waar mens kan ontspan en wegkom van besige stadsomgewing.

Ons het dit nogal geniet om buite die dorp te bly waar dit stil en rustig was met geen geraas van verkeer nie. Dit was eintlik lekker om soms net 'n trein te hoor verbygaan. Die braaiplek agter die woonstel was gesellig en selfs charcoal en blitz was by Weber-braai beskikbaar. Die woonstel het alles in wat 'n mens nodig het. Ek sou meer hangplek vir klere en nat handdoeke in die slaapkamer verkies het soos 'n kapstok in die hoek van die kamer of 'n paar dubbel hake teen die muur.

Elisna P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna P

Baie lekker!

Ons het heerlik in House 22 gebly. Hulle bied als wat mens nodig het en meer.

Christiaan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan V

Baie lekker plekkie, met alles wat jy nodig het!

Sien sterre.

Yalena C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yalena C

Clean, good location. No storage for clothes or cupboard space though. Very friendly owners.

Very clean and hosts were very friendly. Nice spot but nowhere to unpack clothes.

Petra M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petra M

Ons het lekker gebly en alles was skoon en netjies.

Dit is moeilik om met 'n groot hond te bly op 'n plek wat nie omhein is nie. Die eienaars het wel laat weet dat die eiendom nie omhein is nie, maar dit is moeilik om naby Tulbagh troeteldiervriendelike verblyf te kry, so ons het dit aanvaar.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Thea L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thea L

Sleg.

Vuil, ou stukkende meubels en matte, garage wat flat gemaak is oorkant treinspoor, stink binne, wou ons nie tegemoetkom met 50% refund, moes ander blyplek soek wat extra R4000 uit ons sak was!

Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 22, Tulbaghweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672507031a598b26f84c0252921774c907e017f85afdd219baa6cc9f3fdd24e651dde87b3fc85e30ff3834f2a0197fab5c9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 22 Main Road Tulbagh Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.32145202546 19.101293616316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang