Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 22 Tulbagh Road

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 22, Tulbaghweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

House 22 Tulbagh Road is 'n spoorweghuis aan die voet van die skilderagtige Watervalberge, net 6 km vanaf die dorp Tulbagh.

Selfsorgverblyf word in 'n drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 gaste gebied. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en nog 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea met WiFi. Daar is parkeerplek op die perseel en 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.

House 22 Tulbagh Road met sy plattelandse ligging is naby bergfietsroetes, die waterval-staproete, en die Tulbagh-waterval en -poele geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Raoul R
Gesin met klein kinders
5.0
Het 'n naweek wegbreek geniet in Tulbagh by huis 22. Het ons verblyf geniet. Dit is 'n ouer tipe spoorweghuis, met moderne badkamers en geriewe. Die h...
Sien meer
Mei 2024
Rhyno C
5.0
Very nice, just extremely hot. An air conditioner would be nice. Very nice, just extremely hot. An air conditioner would be wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Adri D
5.0
Gerieflike huis in 'n rustige omgewing. Die huis is naby aan verskeie besoekpunte - die kwekery is 'n moet. Goedingerigte huis met alles wat nodig is....
Sien meer
Apr 2023
Marli M
Saam met vriende
4.8
Lekker! Net hoes! Skoon! Alle nodige geriewe!
Mrt 2024
Dawid M
4.8
Lekker gebly. Baie lekker gebly. Het baie meer gekry as wat ek verwag het. Dit is nie aldag dat 'n mens 'n hele huis vir jouself kry nie! Dit is 'n bi...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 22, Tulbaghweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink House 22 Tulbagh Road het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 22, Tulbaghweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672507031a598b26f84c0252921774c907e017f85afdd219baa6cc9f3fdd24e651dde87b3fc85e30ff3834f2a0197fab5c9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 22 Main Road Tulbagh Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.32145202546 19.101293616316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang