Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Coetzer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erongo, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 160 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

House Coetzer is in die idilliese kusdorpie Hentiesbaai, in die Erongo-streek van Namibië, geleë en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die een badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die ander 2 badkamers het elk slegs 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n TV. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.

Gaste het toegang tot 'n voortuin en 'n binnebraai-area. Daar is ook 'n groot vrieskas en 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër in die huis. Die motorhuis het ook 'n kisvrieskas wat vir aas gebruik kan word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erongo, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erongo, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d516233bf12673bc8c49ecf2661c592880ab2545dd5958f3f36dd4a6f1899659e489d42522038b3942a23e9a7d6b860d559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 8) Erongo Hentiesbaai 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.137863349762 14.297327400972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang