House, Cottage and Contractor's Manor
Beskrywing
Die kontrakteurshuis is 'n selfsorg-eenheid met 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 5 enkelbeddens en 'n driekwartbed en die derde kamer het 'n driekwartbed. Die derde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 2 storte, 2 toilette en 2 wasbakke. Daar is ook 3 aparte storte. Elke slaapkamer het 'n TV en 'n hangkas. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, potte, borde en eetgerei toegerus. Die eenheid het ook 'n wasmasjien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
6 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar huisdiere op die perseel bly.
Geen rook of enige oop vlamme word binne enige geboue toegelaat nie.
Geen alkohol word by die swembad toegelaat nie en gaste moet asb. nie in die swembad inspring nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Skoonmaakdienste is opsioneel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in dieselfde gebou as die kontrakteurshuis en het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV en 'n hangkas. Die kombuis word met ander gaste gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar huisdiere op die perseel bly.
Geen rook of enige oop vlamme word binne enige geboue toegelaat nie.
Geen alkohol word by die swembad toegelaat nie en gaste moet asb. nie in die swembad inspring nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Skoonmaakdienste is opsioneel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 5 enkelbeddens en 1 driekwartbed, en die derde slaapkamer het net 1 driekwartbed. Daar is slaapplek vir 6 gaste per kamer. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander twee kamers deel 'n badkamer wat 2 storte, 2 toilette en 2 wasbakke het. Daar is ook 3 aparte storte. Elke slaapkamer het 'n TV en 'n hangkas. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, potte, borde en eetgerei toegerus. Die eenheid het ook 'n groot wasmasjien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
6 x Slaapsaalbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar huisdiere op die perseel bly.
Geen rook of enige oop vlamme word binne enige geboue toegelaat nie.
Geen alkohol word by die swembad toegelaat nie en gaste moet asb. nie in die swembad inspring nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Skoonmaakdienste is opsioneel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele en 'n sitkamer met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar huisdiere op die perseel bly.
Geen rook of enige oop vlamme word binne enige geboue toegelaat nie.
Geen alkohol word by die swembad toegelaat nie en gaste moet asb. nie in die swembad inspring nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Skoonmaakdienste is opsioneel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en beskik oor 4 slaapkamers, twee met 3 enkelbeddens elk, een met 'n dubbelbed en een met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte toilette, 'n aparte stort, 2 badkamers - een met 'n Jacuzzi, stort, wasbak en 'n toilet en een met 'n bad en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas, aparte vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele, 'n sitkamer met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n teaterstel met 'n platskerm-TV. Die huis het ook 'n swembad en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar huisdiere op die perseel bly.
Geen rook of enige oop vlamme word binne enige geboue toegelaat nie.
Geen alkohol word by die swembad toegelaat nie en gaste moet asb. nie in die swembad inspring nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Skoonmaakdienste is opsioneel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooilaan 183, Mooilande AH, Meyerton, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang