Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Fritz

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jc V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolute sielsrus. Dit is soos 'n klein oase op die rand van die middestad. Ons gaan beslis weer daar bly en nou dat ons weet hoe fantasties dit is, sal ons meer as net een aand oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Veilig en netjiese oornagplekkie met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly. Ek is so dankbaar ek het nie op 'n ander plek bespreek nie! (Ek het amper in die middestad geboek.) Die aangename gasvrou ken haar storie en die kamer was super netjies, die beddens het lekker geslaap, daar was 'n verskeidenheid van koffie-opsies en alles was net reg. Ek sal vir seker weer hier kom oornag. Ek het werklik lekker gebly. Die area is Vredehoek, so dit is rustig, veilig en kom met 'n pragtige omgewing met 'n blik op die voet van Tafelberg. Die kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, lekker sitplek, heerlike pof-beddegoed en gemaklike beddens. Die plek self is mooi en weereens, net rustig. O ja, die WiFi was stabiel en vinnig. Hierdie was die lekkerste oornagplek op ons hele reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerstin
House Fritz
Baie baie dankie Derick vir jou amazing resensie. Altyd weer welkom hier in die toekoms.

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie netjies, perfect vir wat ons nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Fantasties. Baie lekker! Ek sal vir seker weer by die akkommodasie bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Comfortable. Central. Kerstin is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Dis lekker om in so 'n netjiese en skoon plek te kon bly. Alles werk en alles is van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Een van die beste ervarings. Die eienaar verstaan die bedryf. Fyn detail soos kwaliteit koffie is bewys dat sy verder gaan om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Mooi, netjiese, stil omgewing. Naby aan waar die berg begin. Mense wat hou van stap sal dit geniet om verder op in die straat die berg te kan begin bewander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Vriendelike gasvrou. Pragtige uitsig vanaf die stoep. Heerlike stil buurt. Naby en sentraal geleë aan alles in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie netjies, gerieflik en ontspannend. Die beste nog in Kaapstad. Die eienaar het 'n oog vir detail en haar jare lange ondervinding in die gasvryheidsbedryf is duidelik sigbaar. Ek sal dit beslis weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kerstin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-laan 5, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMDZhMzdlLTAyM2EtNGM2Mi05MzVjLWFhMThmZGNkZWI5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 5 Rocklands Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942843714002 18.420224636793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang