Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Fritz

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kerstin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir House Fritz
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jc V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Absolute sielsrus.

Dit is soos 'n klein oase op die rand van die middestad. Ons gaan beslis weer daar bly en nou dat ons weet hoe fantasties dit is, sal ons meer as net een aand oorslaap!

Derick V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Veilig en netjiese oornagplekkie met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly. Ek is so dankbaar ek het nie op 'n ander plek bespreek nie! (Ek het amper in die middestad geboek.) Die aangename gasvrou ken haar storie en die kamer was super netjies, die beddens het lekker geslaap, daar was 'n verskeidenheid van koffie-opsies en alles was net reg. Ek sal vir seker weer hier kom oornag. Ek het werklik lekker gebly. Die area is Vredehoek, so dit is rustig, veilig en kom met 'n pragtige omgewing met 'n blik op die voet van Tafelberg. Die kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, lekker sitplek, heerlike pof-beddegoed en gemaklike beddens. Die plek self is mooi en weereens, net rustig. O ja, die WiFi was stabiel en vinnig. Hierdie was die lekkerste oornagplek op ons hele reis.

House Fritz se terugvoer

Baie baie dankie Derick vir jou amazing resensie. Altyd weer welkom hier in die toekoms.

House Fritz
Danie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Baie netjies, perfect vir wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Stephanie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Fantasties.

Baie lekker! Ek sal vir seker weer by die akkommodasie bly.

Hilton H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton H

Comfortable. Central.

Kerstin is a great host.

Karin P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Dis lekker om in so 'n netjiese en skoon plek te kon bly. Alles werk en alles is van goeie gehalte.

Marius B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Een van die beste ervarings.

Die eienaar verstaan die bedryf. Fyn detail soos kwaliteit koffie is bewys dat sy verder gaan om jou tuis te laat voel.

Gideon P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P

Mooi, netjiese, stil omgewing.

Naby aan waar die berg begin. Mense wat hou van stap sal dit geniet om verder op in die straat die berg te kan begin bewander.

Marius S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Vriendelike gasvrou. Pragtige uitsig vanaf die stoep.

Heerlike stil buurt. Naby en sentraal geleë aan alles in die Kaap.

Marius B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie netjies, gerieflik en ontspannend.

Die beste nog in Kaapstad. Die eienaar het 'n oog vir detail en haar jare lange ondervinding in die gasvryheidsbedryf is duidelik sigbaar. Ek sal dit beslis weer gebruik!

Alison R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison R

Cozy, charming accommodation in a quiet neighbourhood, with easy access to the City Bowl.

Friendly host, with furry hosts in the bargain!

Erna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Fantastiese ligging met die mees ongelooflike uitsig oor Tafelberg.

Ons was heeltemaal onkant gevang met hoe ongelooflik goed toegerus die eenheid is. Alles wat mens moontlik in die kombuis nodig sal hê. Die eenheid is modern, skoon en baie goed uitgelê. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terugkeer.

Anika D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika D

Wonderlike plek, netjies, skoon en 'n fantastiese ligging.

Die eienaar is baie behulpsaam en die plek is skoon en netjies met die mooiste uitsig en perfek geleë vir iemand wat die stad wil verken. Ons sal beslis weer gaan.

Tamra D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamra D

Enjoyed our stay- will be back.

Thank you Kerstin for accomodating us and adding a thicker duvet when we were cold.

Liza L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L

Beautiful, peaceful spot surrounded by nature.

We had a lovely stay at House Frits. Clean and cozy - everything you might need. Amazing location close to the mountain, in the trees and super close to all the city's activities.

Lauren N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

Wonderful.

We had an amazing relaxing stay, the host was very accommodating. Place was beautiful and we enjoyed the privacy very much. Will definitely be back for a longer stay.

Teresa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa V

Great location, friendly host and lovely pool.

Loadshedding is a problem with WiFi but a lovely central location and suited our needs. Great little outside area and pool.

Elna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elna S

Gerieflik as jy in die middestad wil wees.

Ons het baie lekker gebly, maar ek wil so paar voorstelle maak: Ekstra kussings en warm komberse sal 'n aanwins wees. Warmwater was 'n groot probleem. Dit werk nie tydens beurtkrag nie. Dalk net 'n nota opsit om mense daaroor te waarsku. Parkering kan ook 'n probleem wees. Verder het ons lekker gebly. Die plek was ruim en mooi skoon.

Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Het baie lekker vir die 2 aande gebly.

Die eienaar was baie toeganklik om te reageer op versoeke of iets anders wat ons nodig gehad het.

Renee V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renee V

Mooi eenheid en goeie ligging.

Skoon en goed ontwerpte plek. Goeie ligging met goeie restaurant om die hoek. Eienaar het ons in haar motorhuis laat parkeer omdat ons motor te groot was vir die staanplek. Ongelukkig was die DStv nie beskikbaar nie.

Maudie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maudie S

A really lovely home away from home.

We have stayed at many self-catering establishments and so feel able to judge House Fritz as very special: lovely garden and pool area, very spacious living areas including a large deck with spectacular views of the mountain and Kerstin is most helpful and hospitable.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Guy L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guy L

Wat 'n rustige, ongelooflike naweek in die pragtige Vredehoek.

Van ons aankoms was alles perfek, baie netjiese eenheid met alles wat ons nodig gehad het, rustige atmosfeer en 'n pragtige uitsig. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het awesome herinneringe en sal verseker terugkeer met 'n volgende Kaap naweek.

House Fritz se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons kyk uit om julle in die toekoms weer te ontvang. Groete Kerstin

House Fritz
Marika P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marika P

Ons het gerieflik gebly. Huis baie sentraal geleë.

Aanvanklik was daar 'n probleem met warm water, maar dit is opgelos deur die huiseienaar, wie baie behulpsaam was. Kerstin was baie tegemoetkomend en het ons ekstra gratis verblyf aangebied vir die ongerief. Sy het ook moeite gedoen om ons toe te laat om binne-in die erf te parkeer.

Paulien K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulien K

Mooie overnachtingsplek.

Mooi appartement gelegen in een mooie, rustige wijk van Kaapstad. Wij hadden de bovenverdieping en dus de serre. Dit was een absoluut pluspunt van het appartement met het schitterende uitzicht! Door een apart raampje wordt je ‘s morgens wakker (op goede bedden) met uitzicht op de Tafelberg, schitterend! Op loopafstand zijn 2 leuke restaurantjes. Het centrum is dichtbij dus al met al is het appartement zeker aan te raden.

Jacolene T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene T

Lieflike, rustige verblyf teen die hange van Tafelberg met uitsig oor die stad en see.

Ek sal House Fritz en die vriendelike, gasvrye eienaar met graagte aanbeveel vir gaste wat 'n rustige woonplek met pragtige uitsig, op die drumpel van die stad nodig het. Die hange van Tafelberg bied 'n mooi uitsig oor die stad en Tafelbaai. House Fritz sal veral gedurende die somer ideaal wees met die privaat tuintjie en swembad. Die ligging, feitlik langs 'n park, dra verder tot die rustige atmosfeer by. Alles is netjies, gerieflik en die uitkyk vanaf die patio is asemrowend mooi.

House Fritz se terugvoer

Baie dankie, dit was ook herrlik om julle hier te onvang. Alles van die beste en geniet Duitsland.

Hartlike groete,

Kerstin

House Fritz
Inge B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B

Baie ruim, skoon en gemaklik!

Hierdie is regtig 'n klein gem in pragtige Kaapstad. Regtig 'n amazing view, met 'n heerlike stoep. Die woonstel is goed uitgelê en vloei gemaklik. Die eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend. Haar diertjies is net so vriendelik! Sal regtig weer hier kom bly!

Johan L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie aangename en vriendelike verblyf.

Sien die sterre.

House Fritz se terugvoer

Thank you very much Johan and Uschi, I really appreciate your review.

House Fritz
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-laan 5, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMDZhMzdlLTAyM2EtNGM2Mi05MzVjLWFhMThmZGNkZWI5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 5 Rocklands Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942843714002 18.420224636793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang