Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Hibiscus

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-eenheid is op die boonste verdieping geleë en word met trappe bereik. Die eerste slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, albei met storte. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, vrieskas, tweede yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. 'n Weber-gasbraai is op die ruim stoep beskikbaar en kan ook as 'n oond funksioneer. 'n Buitebraai-area is ook beskikbaar. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 slaapkamer kan apart verhuur word teen 'n laer tarief. Die hele woonstel sal dan beskikbaar wees, behalwe die kamer wat nie bespreek is nie. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is nie plek vir karavane, bote en groot sleepwaens op die perseel nie.
Fietse kan egter in die motorhuis gestoor word.
Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers en 1 slaapkamer kan apart verhuur word teen 'n laer tarief. Die hele woonstel sal dan beskikbaar wees, behalwe die kamer wat nie bespreek is nie. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die grondvloer geleë. Die slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas en 'n smeulstoof vir die winter toegerus. Eenheid 2 se buite-area het braaigeriewe en 'n buite-opwasarea vir gaste om te gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is nie plek vir karavane, bote en groot sleepwaens op die perseel nie.
Fietse kan egter in die motorhuis gestoor word.
Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers en 1 slaapkamer kan apart verhuur word teen 'n laer tarief. Die hele woonstel sal dan beskikbaar wees, behalwe die kamer wat nie bespreek is nie. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 35, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMmU2YmJjLWFmZDUtNDg4Ni1hMTU3LTZjNWU4ODcwNjU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 35 Jan Van Riebeeck Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0155235 22.7765377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang