Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Hibiscus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tiaan W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie lekker bestemming. Vriendelik ontvang en altyd behulpsaam met versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalien
House Hibiscus
Baie dankie Tiaan. Ons waardeer die goeie resensie.

Correy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

The host with the most at a perfect location with top facilities. Leon and Dalien have an eye for detail in providing creature comforts in this spacious one bedroom venue. From the cookie jar with rusks to the unobtrusive cleaning that was done, this is a true home-from-home venue. And for crime-paranoid junkies like us the security, including a private lockable entrance remains on the issues why this should be a 5 star venue. We use industry time-share a lot, and when compared, the industry could surely learn a lot from Leon and Dalien. The situation near, but not at the entrance to the island makes the placing/position of this venue also ideal. We carted bicycles along and had a blast traversing the island, in a relaxed mode since the drivers there all head the existence of cyclists!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalien
House Hibiscus
Hi Correy, Thank you so much for your lovely review. We realy appreciate it. Kind regards, Leon and Dalien

Bessie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Baie netjiese wooneenheid! Baie netjiese eenheid, baie gerieflik, veilig en rustig! Eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalien
House Hibiscus
Hallo Bessie, Baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop om julle weer te kan huisves. Groete, Dalien & Leon

Lizahn V
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Was baie gerieflik en gemaklik. Ek sal enige tyd vir House Hibiscus aanbeveel. Ons het goeie diens ontvang, die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Die plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santel N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Ons het heerlik gebly. Hulle het ons baie tuis laat voel. Slaapplekkie was baie gerieflik. Ons het sommer vir die kleintjies 'n matras saamgevat. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalien
House Hibiscus
Santel, Baie dankie vir die positiewe kommentaar .Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms moontlik weer te kan akkommodeer. Groete Dalien

Mary-ann K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Hulle gaan uit hul pad om jou verblyf fantasties te maak. Baie goed toegerus met meer as wat 'n mens kan nodig kry. Vriendelike en gasvrye eienaars. Ruim en gemaklike verblyf. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalien
House Hibiscus
Hallo Mary-Ann Baie dankie vir die baie mooi resensie, ons waardeer dit regtig. Ons wens julle 'n goeie jaar toe. Groetnis Dalien en Leon

Pieter G
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2018

Die eenheid is goed geleë, goed versorg en veilig. Die eenheid is goed geleë, goed versorg en veilig. Kan met geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dalien
House Hibiscus
Baie dankie vir die goeie resensie Riaan. Dit word hoog op prys gestel. Groete daar in Keulen

Dale S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2018

Lovely flat in a great location. Very friendly hosts welcomed us to a clean, well equipped flatlet. Location was amazing and within easy walking distance to the lagoon edge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dalien
House Hibiscus
Hi Dale and Ian, Thank you for your lovely review, it is much appreciated. Take care, Dalien

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Baie gemaklik en skoon. Gashere is baie gasvry en aangenaam. Het die tydjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalien
House Hibiscus
Hi Linda, thank you so much for the lovely review. It is much appreciated. Take care. Dalien

Riana W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2017

Lieflike plek! Sal dit beslis aanbeveel. Baie netjies, vriendelike eienaars, goeie diens. Wat meer wil 'n mens hê?

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dalien
House Hibiscus
Beste Riana, Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit. Sterkte met die trek! Ek weet julle sal baie gelukkig in hierdie omgewing wees. Groete, Dalien Meyer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 35, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMmU2YmJjLWFmZDUtNDg4Ni1hMTU3LTZjNWU4ODcwNjU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 35 Jan Van Riebeeck Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0155235 22.7765377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang