House Hibiscus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tiaan W - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker bestemming.
House Hibiscus se terugvoer
Baie dankie Tiaan. Ons waardeer die goeie resensie.
Correy S - Apr 2022
Algehele gradering
The host with the most at a perfect location with top facilities.
Lees meerHouse Hibiscus se terugvoer
Hi Correy,
Thank you so much for your lovely review.
We realy appreciate it.
Kind regards,
Leon and Dalien
Bessie V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese wooneenheid!
House Hibiscus se terugvoer
Hallo Bessie,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om julle weer te kan huisves.
Groete,
Dalien & Leon
Lizahn V - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie gerieflik en gemaklik.
Santel N - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
House Hibiscus se terugvoer
Santel,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar .Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves.
Ons sien daarna uit om julle in die toekoms moontlik weer te kan akkommodeer.
Groete
Dalien
Mary-ann K - Jan 2018
Algehele gradering
Hulle gaan uit hul pad om jou verblyf fantasties te maak.
House Hibiscus se terugvoer
Hallo Mary-Ann
Baie dankie vir die baie mooi resensie, ons waardeer dit regtig.
Ons wens julle 'n goeie jaar toe.
Groetnis
Dalien en Leon
Pieter G - Des 2018
Algehele gradering
Die eenheid is goed geleë, goed versorg en veilig.
House Hibiscus se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Riaan. Dit word hoog op prys gestel. Groete daar in Keulen
Dale S - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely flat in a great location.
House Hibiscus se terugvoer
Hi Dale and Ian,
Thank you for your lovely review, it is much appreciated.
Take care,
Dalien
Linda B - Apr 2017
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik en skoon.
Gashere is baie gasvry en aangenaam. Het die tydjie baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
House Hibiscus se terugvoer
Hi Linda, thank you so much for the lovely review. It is much appreciated. Take care. Dalien
Riana W - Jul 2017
Algehele gradering
Lieflike plek! Sal dit beslis aanbeveel.
House Hibiscus se terugvoer
Beste Riana,
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit. Sterkte met die trek! Ek weet julle sal baie gelukkig in hierdie omgewing wees.
Groete,
Dalien Meyer
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-straat 35, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang