House Kalista
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wag-N-Bietjie-straat 16A, Wilropark, Roodepoort, 1724, Gauteng
-
Vanaf
R1 450R1 015 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
House Kalista is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Wilropark, Roodepoort. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Elke kamer het 'n TV. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, tweeplaat-induksiestoof, broodrooster, ysmasjien, waterverkoeler, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n etenstafel, genoeg gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met buitemeubels. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n grasdaklapa met ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n gesondheidspa op die perseel waar gaste afsprake kan maak. Die verblyf is naby plaaslike geriewe insluitend winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Steyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Wag-N-Bietjie-straat 16A, Wilropark, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink House Kalista het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wag-N-Bietjie-straat 16A, Wilropark, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang