Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Kelné Pringle Bay

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kelné 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kelné 2 is 'n moderne kamer in 'n nuutgeboude huis met 'n koninggrootte-bed wat op versoek verander kan word na 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het wit gehaltelinne en badhanddoeke, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die kamer het ook 'n haardroër, 'n slim-TV met Netflix, WiFi en 'n tafel met 2 stoele. Daar is groter bedkassies waar gaste kan werk of hare en grimering kan doen. Gratis tee, koffie en melk word met aankoms voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, pan, pot, 'n ketel vir die gasstoof, elektriese ketel, asook al die nodige eetgerei, borde, glase en 'n kurktrekker toegerus. Skuifdeure lei na 'n stoep. Gaste kan ook die tafeltjie en 2 stoele na die stoep toe skuif.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Slegs die persoon wat bespreek het sal toegelaat word om in te klok. 'n Bespreking kan ongelukkig nie namens iemand anders gemaak word nie.
- Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen oop vure, Sjinese lanterns, klappers of vuurwerke word toegelaat nie.
- Neem asseblief kennis dat die eienaars op die boonste verdieping van die verblyf woon, maar gaste het steeds baie privaatheid en hul eie ingang. Die gastekamers is op die grondverdieping.
- Rook in die kamers is verbode, maar gaste is welkom om buite op die grasperk en stoep voor hul kamer te rook.
- Daar is vriendelike huiskatte wat in die hoofhuis (bo) woon en in die tuin beweeg. Hulle sal nie gaste pla nie, maar wees asseblief hiervan bewus indien gaste allergies is vir katte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kelné 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kelné 1 is 'n moderne kamer in 'n nuutgeboude huis met 'n koninggrootte-bed wat op versoek verander kan word na 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het wit gehaltelinne en badhanddoeke, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die kamer het ook 'n haardroër, 'n slim-TV met Netflix, WiFi en 'n tafel met 2 stoele. Daar is groter bedkassies waar gaste kan werk of hare en grimering kan doen. Gratis tee, koffie en melk word met aankoms voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, pan, pot, 'n ketel vir die gasstoof, elektriese ketel, asook al die nodige eetgerei, borde, glase en 'n kurktrekker toegerus. Skuifdeure lei na 'n stoep. Gaste kan ook die tafeltjie en 2 stoele na die stoep toe skuif.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Slegs die persoon wat bespreek het sal toegelaat word om in te klok. 'n Bespreking kan ongelukkig nie namens iemand anders gemaak word nie.
- Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen oop vure, Sjinese lanterns, klappers of vuurwerke word toegelaat nie.
- Neem asseblief kennis dat die eienaars op die boonste verdieping van die verblyf woon, maar gaste het steeds baie privaatheid en hul eie ingang. Die gastekamers is op die grondverdieping.
- Rook in die kamers is verbode, maar gaste is welkom om buite op die grasperk en stoep voor hul kamer te rook.
- Daar is vriendelike huiskatte wat in die hoofhuis (bo) woon en in die tuin beweeg. Hulle sal nie gaste pla nie, maar wees asseblief hiervan bewus indien gaste allergies is vir katte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kelné 3
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kelné 3 is 'n moderne kamer in 'n nuutgeboude huis met 'n koninggrootte-bed wat op versoek verander kan word na 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het wit gehaltelinne en badhanddoeke, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die kamer het ook 'n haardroër, 'n slim-TV met Netflix, WiFi en 'n tafel met 2 stoele. Daar is groter bedkassies waar gaste kan werk of hare en grimering kan doen. Gratis tee, koffie en melk word met aankoms voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, pan, pot, 'n ketel vir die gasstoof, elektriese ketel, asook al die nodige eetgerei, borde, glase en 'n kurktrekker toegerus. Skuifdeure lei na 'n stoep. Gaste kan ook die tafeltjie en 2 stoele na die stoep toe skuif.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Slegs die persoon wat bespreek het sal toegelaat word om in te klok. 'n Bespreking kan ongelukkig nie namens iemand anders gemaak word nie.
- Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen oop vure, Sjinese lanterns, klappers of vuurwerke word toegelaat nie.
- Neem asseblief kennis dat die eienaars op die boonste verdieping van die verblyf woon, maar gaste het steeds baie privaatheid en hul eie ingang. Die gastekamers is op die grondverdieping.
- Rook in die kamers is verbode, maar gaste is welkom om buite op die grasperk en stoep voor hul kamer te rook.
- Daar is vriendelike huiskatte wat in die hoofhuis (bo) woon en in die tuin beweeg. Hulle sal nie gaste pla nie, maar wees asseblief hiervan bewus indien gaste allergies is vir katte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerald-weg 1254, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553e4d4985f7b3e2a51a0339b85bf85d4eeeedc947df7c641c9af02b2d5f4a0194aea076acc75b4a82b66d0edc8abf6414ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1254 Gerald Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.343762 18.842546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang