Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Kirstenhof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful studio apartment with very friendly owners. What a great stay at the studio apartment. It is beautifully built, has everything you need for a self-catered place! Very comfy bed and great shower. The owners are super friendly people, helping us out with everything we needed and providing great information about South Africa. We landed here after weeks of travelling through India, and a home away from home feeling is exactly what we needed. We felt safe and cared for. Would surely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansraj A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A beautiful home away from home. We were met by a very welcoming host and hostess. The place was very neat and very peaceful. It's central to a large shopping mall and various other amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rensche
House Kirstenhof
Thank you Hansraj. It was a great pleasure to host you.

Teresa A
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Professional and friendly service. Our special requests were accommodated without hesitation. Friendly service contributed to a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rensche
House Kirstenhof
It was such a pleasure to have you here. You are always welcome.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zoureka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ons was baie gelukkig en het heerlik gebly. Baie vriendelike mense. Kirstenhof is baie mooi, oulik, netjies en presies wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neal P
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Very comfortable and leafy and luscious. Lovely. Rensche and Peter were so hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rensche
House Kirstenhof
Thank you very much for your kind words. It was a great pleasure to accommodate you and we wish you only the best. Rensche and Peter.

Janine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Suited our needs perfectly. Gracious hosts, spotlessly clean, great position. Overall, it met our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Manjifiek. Dit is die wonderlikste, skoonste plekkie, naby hoofroetes, malls, stil en veilig en uit die stad se lawaai! Baie dankie Renscke vir jou gasvryheid! Dit was ‘n fees om by House Kirstenhof te kon oornag. Julle gaan ons vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hillet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2019

Kamer baie netjies net jammer ons moes in straat stop. Die kamer was goed ingerig met mooi beddegoed en lekker bed. Badkamer ook goed ingerig en stort warm. Ek sou gehou het van een of ander vorm van verwarming soos 'n paneel teen die muur. Ek het ongelukkig dit nie raak gelees dat ons in die oprit voor die hek moes parkeer. Werkswinkel het oorgespoel na oprit agter hek. Kan nie onthou of dit genoem was dat 'n mens met trappe moet opklim na woonstel. Nie vir ons 'n probleem gewees nie. Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Sentraal vir ons besigheid gewees en goeie waarde vir geld. Lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2019

No soap, shampoo etc. and a mix up with check-in times. No credit card facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rensche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 2, Kirstenhof, Tokai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMjIzOGFhLTYxNTMtNGE1Yi05YWI0LWUzMjhiMzFhMDNjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 2 Oranje Road Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.072799707141 18.449787944555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang