Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Kirstenhof

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 2, Kirstenhof, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel het alles wat nodig is vir 'n lang verblyf. Dit is sentraal geleë en naby alle geriewe en is die ideale plek om Kaapstad en omgewing te verken.

Dit bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie, 1 badkamer met 'n stort, DStv, WiFi, alarm en kluis.

Die woonstel word skoongemaak voor aankoms en weer met vertrek. As jou verblyf langer as 1 week is, word vars linne en handdoeke op 'n weeklikse basis voorsien.

'n Wye verskeidenheid doendinge word aangebied soos die Constantia-wynroete, bekroonde restaurante, Kirstenbosch Botaniese Tuine, Tafelberg en die V&A Waterfront, bergfiets- en staproetes, Kaap die Goeie Hoop Natuurreservaat en talle gholfbane.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir House Kirstenhof
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rensche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Oranjestraat 2, Kirstenhof, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Kirstenhof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 2, Kirstenhof, Tokai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMjIzOGFhLTYxNTMtNGE1Yi05YWI0LWUzMjhiMzFhMDNjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 2 Oranje Road Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.072799707141 18.449787944555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang