Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Magriet

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

House Magriet is 'n lieflike selfsorghuis in Doringbaai en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste. 

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste kan terugsit, ontspan en 'n boek geniet. Daar is 'n omskakelaar in die sitkamer geïnstalleer wat die TV en Wi-Fi sal krag gee tydens beurtkrag. Geen haardroërs of enige hittegenererende toestelle moet gedurende hierdie tyd gebruik word nie.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit Fryer's Cove Vineyards, Eland's Bay Cave, wyntoere en -proe, besienswaardighede, Bird Island Natuurreservaat, voetslaan, swem, visvang en fietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Annie P
Saam met vriende
5.0
Friendly and comfortable accommodation. Very comfortable. Everything we needed was provided. Enjoyed the big kitchen with braai. Thank ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Nicolien B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsig en lieflike huis. Dit was 'n heerlike wegbreek. Die huis het alles wat mens benodig om 'n gerieflike wegbreek te geniet.
Mrt 2024
Raymond B
Saam met vriende
5.0
It was okay. Lovely area, but not a lot to do. Hence why we left after day 2.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Willene R
Saam met vriende
5.0
Die kuier was heerlik. Ons het 'n heerlike tyd van rus gehad. Dit was regtig amazing. Ons sal enige tyd weer teruggaan.
Jan 2024
Andre T
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en prentjie-mooi. Kamers is ruim. Braaiplek in die kombuis is 'n wenner. Klimaat in die warm somermaande was goed met koel see lug. Genoeg o...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Magriet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6c917bad7d686fc359d93732391f9a9d61f5a3194bb4d4d1db12f782c1fe53224a8d578004714b24b018161eaa63e79a628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 R362 Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.813655125527 18.236974643381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang