House Martin Lodge and Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 84
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Candice A - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi, lekker, rustig!
Christa V - Apr 2024
Algehele gradering
Besondere vars gekookte aandete.
Louw C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons 2de keer hier oorgebly, en gaan definitief weer!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie Louw - julle is altyd welkom terug
Riët V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons kom beslis weer!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie, Riët. Ons hoop ons sien jou gou weer.
Magdalena S - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf by vriendelike mense.
Esmé B - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Hallo Esmé - liewer laat as nooit Baie dankie vir jou terugvoering.
Ammi S - Sep 2023
Algehele gradering
Op pad vanaf Hermanus na Bloemfontein.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Dankie vir die kuier, Ammi. Kom draai gerus weer.
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, positief.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering en aanbeveling. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Olga G - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik, heerlike kos.
Danny P - Jan 2023
Algehele gradering
Memorable.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Thank you for your feedback Danny.
Happy you enjoyed your stay.
Alan R - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent hospitality. The 3 course dinner was 5 star.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Thank you for your feedback Alan. Glad you enjoyed our home-cooked meal.
Louw C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer/gasvrou. Heerlike aandete gehad!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie Louw. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Janetta K - Jun 2023
Algehele gradering
Passed through De Rust on our way to Addo.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Thank you for the review Janetta
We'd love for you to visit again.
Lizzette S - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
More Lizzette, ons sien uit na 'n langer kuier. Baie dankie vir die terugvoering. Jan & Theresa
Marie E - Des 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly en gekuier en sal dit enige tyd aanbeveel.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering en aanbeveling, Marie. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete. Jan & Theresa
Dennis S - Des 2022
Algehele gradering
Geniet rustige verblyf met gasvryheid in oormaat.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie Dennis, bly julle het dit geniet.
Johannes D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie goed. Gasvry. Kos uitstekend. Alles was lekke.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Jannie, baie dankie vir jou terugvoering. Maak ons baie bly as gaste soveel lof vir ons mooi plek het. Geseënd Feesgety. Groete, Jan en Theresa
Catherine J - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike eienaars.
Danie V - Sep 2022
Algehele gradering
Great.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Danie
Sien uit na jou volgende besoek - dankie vir die terugvoering
Groete
Theresa
Leani B - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Louise
Ai, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien uit na julle volgende kuier
Groete
Jan en Theresa
Andreas B - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflike diens.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
More Andreas
Baie dankie vir jou aanbeveling. Sien uit om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Theresa
Louis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap - pragtige tuin.
Lees meerHouse Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Louis.
Sien julle hopelik weer
Groete
Theresa
Ryan P - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriedelike verblyf en hoogs aan beveel. Die eienaar was baie vriendelik en verblyf was baie skoon en netjies.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Ryan - sal lekker wees om jou weer te sien
Jana S - Des 2021
Algehele gradering
'n Lieflike verblyf!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Hallo Jana,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dis vir ons baie lekker as mense ons plek geniet. Hoop ons sien weer.
Groete,
Jan en Theresa.
Annette V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige plekkie in die middel van De Rust.
Ryno Johannes P - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Kom kuier gerus weer.
Robert S - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and relaxed stay with friendly hosts!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Thanks for the feedback Robert
Looking forward to your next visit and stay safe
Louis H - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry, netjies, goed toegerus.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Louis.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Theresa
Pieter L - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese week gehad.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Môre Pieter
Ons is bly jy het die verblyf geniet en sien uit na jou volgende kuier.
Groete
Theresa
Gert-jan V - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek om oor te bly.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Pauline T - Jan 2021
Algehele gradering
In die middel van die mooiste dorpie - De Rust. Maak beslis 'n indruk!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Pauline, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Kom kuier gerus weer.
Regardt H - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en ontspannend.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Hallo Regardt
Baie dankie vir die terugvoering en aanbeveling. Ons hoop ons sien julle eendag weer.
Groete
Jan en Theresa
Suzette V - Sep 2021
Algehele gradering
Hartlike ontvangs en heerlike aandete.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
More Suzette,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om julle by ons te verwelkom.
Groete,
Theresa
Lydia N - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf op De Rust,
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Lydia
Baie dankie vir die terugvoering en ons is bly dat julle die kuier by ons geniet het. Sien julle hopelik eendag weer.
Vriendelike groete
Theresa
Kobus O - Nov 2020
Algehele gradering
Vreeslik lekker oorgebly.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
More Kobus,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons hoop ons sien julle weer.
Monica U - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely place, comfortable and clean.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Morning Monica, thank you so much for your review and feedback. Looking forward to your next visit. Kind regards, Theresa.
Sandra S - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte oorslaap plek tussen Oos-en WesKaap
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Sandra
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer
Jan en Theresa
Harold H - Des 2019
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid en betowering.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Goeie more Harold
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle die kuier en ete geniet het.
Sien julle gou weer
Vriendelike groete,
Adele C - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, rustig, ontspannend.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Adele. Ons sien uit na julle volgende kuier
Lourens Francois J - Des 2019
Algehele gradering
Dit was regtig uitstaande. Gasheer en -vrou baie gaaf.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering en aanbeveling. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Jan & Theresa Venter
Andre T - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese omgewing, mense en diens.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Goeiemore Andre,
Baie dankie vir die terugvoering en ons is bly julle het lekker gekuier. Vertrou die fietsrit was suksesvol..
Hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike groete,
Jan en Theresa
Jack V - Mei 2019
Algehele gradering
In alle opsigte uitstekend!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Jack
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Jan & Theresa
Louis Z - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklik en ontspanne.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Louis,
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoering. Hoop ons sien julle eendag weer.
Vriendelike groete,
Theresa
Carin D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was awesome!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Liewe Carin
Ai, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle by ons te hê en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Jan & Theresa
Neville G R - Feb 2019
Algehele gradering
Received a very warm welcome at a highly recommended B&B.
Lees meerHouse Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Dear Neville,
Thank you so much for your review and recommendation. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Theresa
Bernard C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Goeie more,
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien gou weer
Groete
Joa W - Des 2018
Algehele gradering
'n Oase in de Rust.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Ben
Baie dankie vir die terugvoering, maar meer belangrik, julle kuier. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle gou weer.
Alles van die beste vir 2019.
Groete
Theresa
Flip L - Des 2018
Algehele gradering
Lieflik en aangenaam.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Flip
Ons is baie bly dat die 'ingewing van die oomblik' besluit goed afgeloop het. Nou maak dit julle volgende besluit omoor te bly soveel makliker.
Als van die beste vir 2019 en hoop ons sien julle gou weer
Groete
Theresa
Fred C - Des 2018
Algehele gradering
Beste verblyf in De Rust. Ons het al van 'n paar fasiliteite gebruik op die dorp.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Fred,
Baie baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle het die verblyf en kos geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Gesëende Feesgety
Groete
Jan & Theresa Venter
Magdeleen B - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en omgewing!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar, Magdeleen. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Jan en Theresa
Adrian O - Apr 2018
Algehele gradering
Stunning accommodation and setting, fantastic hosts.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Dear Adrian
Thank you so much for your review. We are delighted that you enjoyed your stay.
Looking forward to your next visit
Kind regards
Jan & Theresa
Riana B - Des 2017
Algehele gradering
Professionele tog ontspannende atmosfeer.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Adriana,
Baie dankie vir die kommentaar op ons lodge. Dis vir ons verskriklik lekker as ons gaste ons verblyf geniet en lekker kuier.
Tot weersiens.
Groete,
Jan en Theresa
Ken H - Sep 2017
Algehele gradering
Delightful tranquility!
Lees meerHouse Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Dear Ken,
Wow, what a nice review and thank you so much for your kind words. It was equally a pleasure hosting you and we thoroughly enjoyed our chats. I'm assuming that you, your son and friend arrived home safe.
Thanks for your support and looking forward to your next visit with your wife.
Enjoy the rest of your week.
Theresa
Hesre B - Sep 2017
Algehele gradering
Home away from home!
Carin V - Sep 2017
Algehele gradering
Hartlike, vriendelike gasheer en -vrou.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Beste Carin
Baie dankie vir jou kommentaar. Ons is bly jy het die verblyf geniet en sien uit om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Theresa Venter
Jos S - Apr 2017
Algehele gradering
Theresa and Jan made me feel home overseas.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Theresa en Jan het ons tuis laat voel in 'n oorsese land.
Diens was bo verwagting. Warm en interessante gasvryheid. Pragtige verblyf. Het bowenal soos deel van die familie gevoel. Doel van my reis was om Suid-Afrikaanse kultuur se beleef. Theresa en Jan het beslis hiertoe bygedra, waarvoor ek dankbaar is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Dear Jos,
Thank you for taking the time to review our lodge. We are delighted that you enjoyed your stay and that we were able to contribute to your South African culture experience.
We hope to see you again soon
Kind regards,
Theresa
Elke W - Aug 2017
Algehele gradering
Very comfortable room, everything was perfect, for the rooms facing the main road it is a bit loud at times.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Dear Elke
Thank you for taking the time to review our lodge. We are pleased that you enjoyed your stay.
You are correct, the road is at times busy. Although our lodge is in a 60 km per hour zone, we find that the some of the heavier vehicles that pass, are louder due to the uneven road surface. The road will be resurfaced in the next couple of months and we're confident that the covered surface will reduce the noise.
Once again, thank you for the review and hope to see you again.
Kind regards
Theresa
Yvonne L - Feb 2017
Algehele gradering
Geweldige plek om te zijn, lieve en behulpzame mensen.
Lees meerHouse Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Thank you so much for taking the time to complete the review. We are ecstatic that you enjoyed your stay and certainly hope you will visit again.
Kind regards and take care,
Theresa
Linus V - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, netjies.
Jj D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig, egter een tekortkoming: 'n klein yskassie.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons neem beslis jou voorstel van 'n yskas in ag. Ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike groete
Theresa
Douglas G - Aug 2016
Algehele gradering
Ideal accommodation for TransBaviaans.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die ideale verblyf vir TransBaviaans.
Die eienaars is baie behulpsaam, hulle het vroeg opgestaan om vir ons ontbyt te maak voor die TransBaviaans. Die kamers is baie gerieflik. Ons was oor die algemeen baie gelukkig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Thanks you all. It is a great pleasure. Hope you did well with the cycling.
Kind Regards,
Karen
Christiaan B - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteite, pragtige tuin teen 'n té goedkoop tarief vir dit wat alles gebied word.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Al die goeie terugvoer maak ons nederig. Baie dankie ons waardeer dit. Dit maak ons harde werk net die moeite werd.
Vriendelike Groete Garth, Karen en Brenden
Erna S - Jan 2016
Algehele gradering
Diens, netheid en gerief van die beste!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie. Ons super kliente maak alles die moeite werd.
Nicola D - Mrt 2016
Algehele gradering
Excellent value for money and truly wheelchair friendly accommodation!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Thank you Nicola for staying with us. We are glad that you enjoyed your stay at House Martin and we look forward in seeing you again. Have a wonderful day
Hennie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons was reeds 11:00 in De Rust en dit was geen probleem vir ons gasvrou nie. Word sterk aanbeveel.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Ons waardeer ons kliënte en elkeen is spesiaal.
Carin V - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, netjies, professionele en vriendelike diens.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie ddat julle by ons gekuier het. Vriendelike groete Karen
Elize B - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvrye, netjiese ervaring.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie. Julle moedig ons aan om ons alles te gee.
Elize D - Feb 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie. Dit laat ons nederig voel.
Carl L - Jul 2016
Algehele gradering
Het tuis gevoel en lekker gebly.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Ons wonderlike gaste maak alles die moeite werd. Ons geniet julle kuiers hier by ons. Baie dankie. Garth, Karen en Brenden
Bennie D - Jun 2016
Algehele gradering
Netjiese plek met al die geriewe wat benodig word.
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Ja ons verkeer kan partykeer sleg wees. Dit stop gelukkig vroeg aand en begin dan weer vroeg oggend. Ons is besig met aanplantings om dit sagter te maak. Jammer vir daardie een. Groete Karen
Charlotte W - Sep 2016
Algehele gradering
Voel soos huis weg van jou eie huis!
House Martin Lodge and Self Catering se terugvoer
Baie dankie dat ons so lekker saam met julle kon kuier. Ja die pad is maar partykeer probleem. Die verkeer stop darem laat aand en begin eers weer vroeg in die more. Jammer as dit met julle verblyf die aand erg was. Vriendelike groete Karen
Phillip E - Sep 2015
Algehele gradering
Comfortable, spotless accommodation.
Lees meerTania F - Mei 2015
Algehele gradering
Picture paints a thousand words ...
Lees meerGert D - Jan 2015
Algehele gradering
Sal hierdie plek 1000 keer aanbeveel!
Ninke V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker, baie tevrede!
Willie G - Des 2014
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam.
Cora B - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Louis F - Des 2014
Algehele gradering
Namiddag arriveer, middagslapie geneem, aandete geniet en die bed opgesoek. Vroeg die volgende oggend vertrek.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang