House Martin Lodge and Self Catering
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R1 169 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë aan die voorheuwels van die Swartberge op Roete 62 in die Klein Karoo, 1 km vanaf die wêreldbekende Meiringspoort, lê die klein dorpie De Rust en House Martin Lodge and Self Catering.
House Martin bied 12 dubbelkamers elk met sy eie privaat stoep wat na die tuin lei. Kamers is smaakvol versier met hoë-gehalte beddegoed, elektriese komberse, paneelverwarmers en lugversorging. Komplimentêre tee, filterkoffie, mineraalwater, tuisgemaakte koekies en sjerrie word voorsien.
Ontspan in die pragtige tuin en swembad met braaigeriewe. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek en geriewe om jou motor te was.
Doen die sirkelroete, oor die majestueuse Swartberge, pak een van vele grondpadbergpasse met jou 4x4 of motorfiets aan, swem onder die waterval in Meiringspoort, besoek Prins Albert, Volstruisplase van Oudtshoorn, en die Kangogrotte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 86
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink House Martin Lodge and Self Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Rust Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang