Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Mulberry Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir House Mulberry Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bradley J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley J

Uitstekend.

Altyd netjies, skoon. Voel elke keer welkom en mooi versorg.

Anel S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Oornag akkommodasie is uitstekend.

Dit was heerlike verblyf.

Bradley J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley J

Perfect.

Amazing location. Beautiful place. Friendly and accommodating hosts. Will be using them soon.

Linda S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Cosy and heartwarming.

Altyd vriendelik, ons go to place van Botswana af.

Linda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Maklik om die huis te vind, baie veilig en gasvry, love die kamers se spasie en.

Baie lekker gebly, hulle is altyd gasvry en stuur tot die loadshedding skedule.

Hester B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester B

Aangename, rustige verblyf.

Ek het baie lekker gebly. Omdat ek drie aande daar moes oorslaap, sou ek net graag 'n wasbak/skottel wou gehad het om my koppie en bord te was. Ek het nie van die idee gehou om my skottelgoed in die handewasbak te was nie. Die trappe na en van die kamer was ook vir my 'n probleem, aangesien ek 'n seer knie het. Verder het ek baie lekker gekuier en was die gasheer altyd vriendelik en behulpsaam.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Jammer om te hoor van jou probleem met die trappe en dat daar geen skottelgoedwasbak was nie. As ons daarvan geweet het sou ons jou 'n kamer kon gee met 'n skottelgoedwasbak en waar daar geen trappe is nie.
Groete,
Jan de Koster

House Mulberry Guesthouse
Christelle B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Elke sent werd!

Baie gerieflik en Jan is die perfekte gasheer.

Annemarie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie B

Voldoende en tevrede.

Rustige en veilige area.

Montanique W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Montanique W

Cozy and clean.

Neat and clean. Unfortunately, the pool wasn't available at the time. Also, the WiFi was erratic and slow, and there is no backup power during load shedding.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Hi Montanique,
Thank you for your feedback.
Last week a solar system was installed providing electricity during load shedding. The premises also have a borehole that provides certified clean water and addresses any municipal water cuts.
The WiFi issue has also been resolved.
Our apologies for the inconvenience that these facilities were not 100% functional during your stay.
Regards,
Jan & Karlen.

House Mulberry Guesthouse
Lisa O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa O

1 Nag veblyf vir 5 mense.

Vriendlike diens. Kamers is baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Elsabe B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Pragtige gastehuis.

Ons het in 'n pragtige kamer gebly met 'n kombuishoekie en 'n lieflike badkamer. Bed slaap ongelooflik lekker. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Esté S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esté S

Lekker gebly.

Net een nag gebly, daarom kan ek nie meer detail gee nie.

Liezle R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle R

Dit was 'n heerlike rustige oornagsessie. Lekker warm water met die stort. Alles was netjies en skoon. Ons kon koffie drink en net ontspan.

Enigste ding was die TV, sou lekker gewees het om iets te kon kyk of aanwysings oor hoe die TV werk. Baie dankie! Sal House Mulberry Guesthouse definitief weer gebruik en aanbeveel.

Gideon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Goed.

Geen probleme nie. Alles soos geadverteer.

Martie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie L

Lekker geslaap. Beddens sag. Alles baie netjies. Omhewing veilig met sekuriteit.

Het baie lekker gebly. Die kamers met badkamers is baie netjies, gerieflik en skoon. Jan is baie vriendelik. Daar was 'n blonde vrou wat effe nors was. Nie met ons gekommunikeer, gegroet of ons welkom laat voel nie.

Avril F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril F

Pleasant.

Very pleasant, the place is nice and clean and very modern. I would definitely recommend it to anyone. The shops are within walking distance and it is 8km from Sunbet Arena.

Rismarie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rismarie M

Lekker rustig.

Vriendelike kliëntediens. Baie pragtig en netjies.

Lisinda L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisinda L

Gemiddeld.

Netjiese eenheid met oornaggeriewe. Veilige buurt, maar jou voertuig is nie agter 'n geslote hek nie. Die eienaar sê daar is "beams", maar ek was tog nie gerus oor my voertuig nie. 'n Groot probleem is die afwesigheid van 'n kombuiswasbakkie om koffiebekers ens. te was. Ons was dus genoodsaak om die breekware in die badkamer te was vir 'n volgende keer se gebruik. Indien bogenoemde reggestel word, sal ek hierdie gastehuis aanbeveel.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Lisinda,
Die kamer waarin julle gebly het, het nie 'n kombuiswasbak nie, maar 'n kamer met 'n kombuiswasbak is wel beskikbaar. Daar is bitter min hotel of gastehuis kamers wat kombuiswasbakke het.
Binne die sekuriteits area wat gepatrolleer word en ons eie alarmstelsel het ons in die afgelope 12 jaar geen diefstal insidente gahad van geen aard nie.
Groete,
Jan & Karlen.

House Mulberry Guesthouse
Elmari V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari V

Vir die doel was dit geskik vir ons. Dit is baie veilig.

Ek en my man is maar koffie snobs, maar gelukkig is daar 'n plek waar ons vroeg-oggend koffie kon kry. Dis werklik al wat gepla het.

Leonie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie L

Die eenheid is netjies. Wel ook gerieflik.

Die breekware soos die bekers vir koffie het opgradering nodig. Dit wil voorkom asof dit self-catering is, maar daar is nie wasbakgeriewe in die eenheid om die gebruikte bekers, glase te was. Sekerlik verwag die eienaar nie dat ons dit in badkamer wasbak moet was nie? Die 2de oggend het 'n werker die breekware wel gewas. Dit is egter nie genoeg om skoon breekware te hê sou mens paar dae oorbly. Daar is 'n kennisgewing wat aandui die gastehuis het geen werkers wat sal inkom gedurende die verblyf nie.

Maryke B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke B

Was heel lekker.

Ons het gevra en betaal vir 'n koninggrootte-kamer, en toe ons daar aankom was daar 'n "double booking" en ons moes in 'n kleiner kamer slaap, met ons dogtertjie. Die kamer was netjies en ruim. Load shedding is/was 'n groot probleem, daar is nie 'n ekstra kragverskaffer nie. Ongelukkig was dit 'n slegte "call" vir ons. Omdat ons reis vir besigheid, en moes klaarmaak. Maar anders as dit was dit baie gerieflik. Baie dankie.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Hi Maryke,
Ja, jy het my gevra of die koninggrootte kamer beskikbaar was. Dit was toe beskikbaar maar jy het nooit die bespreking op LekkeSlaap verander nie en die betaling wat julle gemaak het was vir die koningingrootte kamer. Intusen was die koninggrootte kamer deur iemand anders bespreek en kon ons nie die kamer vir julle beskikbaar stel nie teen die hoër koninggrootte kamer tarief nie.
Beurtkrag is ongelukking vir almal 'n groot probleem en ekstra uitgawe.
In die tyd wat julle by ons was, was ons UPS ook buite werking.
Groete,
Jan de Koster

House Mulberry Guesthouse
Dawie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie D

Sien hierbo.

Ligging en sekuriteit fantasties. Kamer netjies en smaakvol uitgelê. Was vir vyf nagte ingeboek, moes na die derde dag ons eie toiletpapier gaan koop. Kamer word nie elke dag gediens nie, en alhoewel daar afdrooglappe was, is daar nêrens 'n skottelgoedwasbak waarin skottelgoed gewas kan word nie. Het begrip vir "loadshedding", maar WiFi is soms buite loadshedding-tye nie beskikbaar nie. Het al beter waarde vir geld by ander gastehuise in die omgewing gekry.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lizette D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Die gastehuis is ruim, goed toegerus, silwerskoon en baie mooi.

Die parkeerarea by die gastehuis is feitlik op die sypaadjie met geen sekuriteitshek. Daar is wel 'n valhek met 'n hekwag maar 'n voertuig van my is al onder soortgelyke omstandighede gesteel. Ek sal aanbeveel dat die gastehuis 'n heining met 'n veiligheidshek oprig op die terrein.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Oorspronklik was daar 'n heining en ons het af en toe probleme gehad dat mense wat op ander plekke kwaad doen daar wegkruip.
Die straat word 24 uur per dag gepatrolleer en vandat die heining verwyder is was daar nog geen insidente nie. Die omgewing waar die motors geparkeer is ook beveilig met infra-sensors. Wanneer daar mense rondloop gaan die alarm in die huis af en ons kan dan die sekuriteiswagte ontbied.
Ons is baie trots daarop dat mense hier veilig kan voel in 'n stil omgewing.

House Mulberry Guesthouse
Adéle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adéle V

Netjies, maar nie aanbeveelbaar nie.

House Mulberry is netjies en skoon. Alhoewel 'n mens se voertuig buite staan, is die gastehuis in 'n veiligheidsbeheerde area wat dit veilig maak. Die eienaar het op ons versoek ook snags die infrarooistrale aangeskakel. Daar is egter 'n groot waterprobleem, wat 'n jammerte is. Die stortkop is toegekalk en die water kom slegs by enkele gaatjies uit. Verder was daar nie die oggend enige warm water nie. Ons het dit vroegoggend telefonies onder die eienaar se aandag gebring, en hy was bewus daarvan dat die boorgatpomp probleme gee. Nadat die munisipale water aangeskakel is, was daar wel warm water. Geen verskoning is egter aangebied nie. Die skakelaar vir die badkamerlig werk nie en ons moes van alternatiewe beligting in die badkamer gebruikmaak. Daar is 'n koffiestasie met koffie, tee en beskuit. 'n Wasbakkie ontbreek egter en die koffiebekers moet gevolglik in die badkamer uitgespoel word. Op pad van die voertuig se toegewysde parkering na die gastekamer, is daar twee plekke waar die dak baie laag is en 'n mens maklik jou kop sal kan stamp. Dit is dalk nodig om melding te maak dat daar heelparty trappies ook is, wat nie vir almal toeganklik sal wees nie. Daar is 'n skrywe op die kamer se yskas dat geen kinders onder 12 jaar toegelaat word nie. Dit is belangrik om dit te noem aan toekomstige gaste.

Lynette E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Lieflike plek. Baie luuks.

Sal beslis weer by House Mulberry Guesthouse tuisgaan.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Hallo Lynette,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Jan & Karlen.

House Mulberry Guesthouse
Lizette R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Baie rustig - net wat ons nodig gehad het.

Uitstekend, en sal beslis weer van House Mulberry Guesthouse gebruikmaak.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Hallo Lizette,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Jan & Karlen

House Mulberry Guesthouse
Michelle D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

Reünie.

Was vir reünie. Het lekker geslaap. Bed was net bietjie hard, maar verder is kamer pragtig, skoon en veilig.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Die bed is seker 'n kwessie van smaak. Dit is 'n nuwe 30 cm dik matras, van gastehuis standaard, met bypassende onderstel.
Ons kan nie onthou of dit vir julle was wat die lig om die stoel gepla het nie. Ons het intussen gordyne met "block-out lining" gehang. Die kamer is nou lekker donker.

House Mulberry Guesthouse
Thamsanqa M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thamsanqa M

Getting in and out of the place is a mission because you need codes from the owners and they're take too long to respond or not available at all

See stars.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Our apologies for the slow response to your security code requests. We were caught off guard as we did not know that we had horrible cell phone reception. We have now found a solution to handle this efficiently, but unfortunately, you were at the receiving end of this once-off problem which has now been rectified.

House Mulberry Guesthouse
Lizl T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl T

Rustige en netjies.

Pragtige kamers, bekostigbaar en in 'n veilige woonbuurt.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete,
Jan en Karlen

House Mulberry Guesthouse
Deon V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Netjies, vriendelike mense, baie lekker gebly.

Plek was skoon en netjies. Vriendelike groete by ontvangs laat mens sommer baie welkom voel. Ek het baie lekker gebly saam my eggenoot.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie.

House Mulberry Guesthouse
Charmaine V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Awesome, was baie nice dat daar 'n elektriese warmkombers op was. Veral met die wintertyd.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie lekker gebly.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

House Mulberry Guesthouse
Pierre D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Rustig.

Als mooi netjies en veilig.

House Mulberry Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete
Jan en Karlen

House Mulberry Guesthouse
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberrystraat 497, Moreleta Village, Moreleta Park, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa74e1192c89e28ecbc46fdb346a328eb46c3a11a42e0c1097afa7fcd047554f7d7355d5e84acb4318746ece25fe9aad4c218?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 497 Mulberry Street Moreleta Village 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.806554076692 28.296117110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang