Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Mulberry Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Bradley J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Altyd netjies, skoon. Voel elke keer welkom en mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Oornag akkommodasie is uitstekend. Dit was heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect. Amazing location. Beautiful place. Friendly and accommodating hosts. Will be using them soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cosy and heartwarming. Altyd vriendelik, ons go to place van Botswana af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Maklik om die huis te vind, baie veilig en gasvry, love die kamers se spasie en. Baie lekker gebly, hulle is altyd gasvry en stuur tot die loadshedding skedule.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester B
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Aangename, rustige verblyf. Ek het baie lekker gebly. Omdat ek drie aande daar moes oorslaap, sou ek net graag 'n wasbak/skottel wou gehad het om my koppie en bord te was. Ek het nie van die idee gehou om my skottelgoed in die handewasbak te was nie. Die trappe na en van die kamer was ook vir my 'n probleem, aangesien ek 'n seer knie het. Verder het ek baie lekker gekuier en was die gasheer altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
House Mulberry Guesthouse
Goeie dag, Jammer om te hoor van jou probleem met die trappe en dat daar geen skottelgoedwasbak was nie. As ons daarvan geweet het sou ons jou 'n kamer kon gee met 'n skottelgoedwasbak en waar daar geen trappe is nie. Groete, Jan de Koster

Christelle B
1 nag
4.6
Sep 2024

Elke sent werd! Baie gerieflik en Jan is die perfekte gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Voldoende en tevrede. Rustige en veilige area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Montanique W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Cozy and clean. Neat and clean. Unfortunately, the pool wasn't available at the time. Also, the WiFi was erratic and slow, and there is no backup power during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jan
House Mulberry Guesthouse
Hi Montanique, Thank you for your feedback. Last week a solar system was installed providing electricity during load shedding. The premises also have a borehole that provides certified clean water and addresses any municipal water cuts. The WiFi issue has also been resolved. Our apologies for the inconvenience that these facilities were not 100% functional during your stay. Regards, Jan & Karlen.

Lisa O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

1 Nag veblyf vir 5 mense. Vriendlike diens. Kamers is baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberrystraat 497, Moreleta Village, Moreleta Park, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa74e1192c89e28ecbc46fdb346a328eb46c3a11a42e0c1097afa7fcd047554f7d7355d5e84acb4318746ece25fe9aad4c218?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 497 Mulberry Street Moreleta Village 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.806554076692 28.296117110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang