House Mulberry Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Bradley J - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Anel S - Sep 2024
Algehele gradering
Oornag akkommodasie is uitstekend.
Bradley J - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect.
Linda S - Jun 2024
Algehele gradering
Cosy and heartwarming.
Linda S - Jan 2024
Algehele gradering
Maklik om die huis te vind, baie veilig en gasvry, love die kamers se spasie en.
Hester B - Aug 2024
Algehele gradering
Aangename, rustige verblyf.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Jammer om te hoor van jou probleem met die trappe en dat daar geen skottelgoedwasbak was nie. As ons daarvan geweet het sou ons jou 'n kamer kon gee met 'n skottelgoedwasbak en waar daar geen trappe is nie.
Groete,
Jan de Koster
Christelle B - Sep 2024
Algehele gradering
Elke sent werd!
Annemarie B - Apr 2024
Algehele gradering
Voldoende en tevrede.
Montanique W - Mrt 2024
Algehele gradering
Cozy and clean.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Hi Montanique,
Thank you for your feedback.
Last week a solar system was installed providing electricity during load shedding. The premises also have a borehole that provides certified clean water and addresses any municipal water cuts.
The WiFi issue has also been resolved.
Our apologies for the inconvenience that these facilities were not 100% functional during your stay.
Regards,
Jan & Karlen.
Lize- Mari O - Jun 2023
Algehele gradering
1 Nag veblyf vir 5 mense.
Elsabe B - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Esté S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Liezle R - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige oornagsessie. Lekker warm water met die stort. Alles was netjies en skoon. Ons kon koffie drink en net ontspan.
Gideon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed.
Martie L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap. Beddens sag. Alles baie netjies. Omhewing veilig met sekuriteit.
Avril F - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Rismarie M - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lisinda L - Jun 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Lees meerHouse Mulberry Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Lisinda,
Die kamer waarin julle gebly het, het nie 'n kombuiswasbak nie, maar 'n kamer met 'n kombuiswasbak is wel beskikbaar. Daar is bitter min hotel of gastehuis kamers wat kombuiswasbakke het.
Binne die sekuriteits area wat gepatrolleer word en ons eie alarmstelsel het ons in die afgelope 12 jaar geen diefstal insidente gahad van geen aard nie.
Groete,
Jan & Karlen.
Elmari V - Apr 2023
Algehele gradering
Vir die doel was dit geskik vir ons. Dit is baie veilig.
Leonie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Die eenheid is netjies. Wel ook gerieflik.
Lees meerMaryke B - Feb 2023
Algehele gradering
Was heel lekker.
Lees meerHouse Mulberry Guesthouse se terugvoer
Hi Maryke,
Ja, jy het my gevra of die koninggrootte kamer beskikbaar was. Dit was toe beskikbaar maar jy het nooit die bespreking op LekkeSlaap verander nie en die betaling wat julle gemaak het was vir die koningingrootte kamer. Intusen was die koninggrootte kamer deur iemand anders bespreek en kon ons nie die kamer vir julle beskikbaar stel nie teen die hoër koninggrootte kamer tarief nie.
Beurtkrag is ongelukking vir almal 'n groot probleem en ekstra uitgawe.
In die tyd wat julle by ons was, was ons UPS ook buite werking.
Groete,
Jan de Koster
Dawie D - Des 2023
Algehele gradering
Sien hierbo.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Lizette D - Feb 2022
Algehele gradering
Die gastehuis is ruim, goed toegerus, silwerskoon en baie mooi.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Oorspronklik was daar 'n heining en ons het af en toe probleme gehad dat mense wat op ander plekke kwaad doen daar wegkruip.
Die straat word 24 uur per dag gepatrolleer en vandat die heining verwyder is was daar nog geen insidente nie. Die omgewing waar die motors geparkeer is ook beveilig met infra-sensors. Wanneer daar mense rondloop gaan die alarm in die huis af en ons kan dan die sekuriteiswagte ontbied.
Ons is baie trots daarop dat mense hier veilig kan voel in 'n stil omgewing.
Adéle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, maar nie aanbeveelbaar nie.
Lees meerLynette E - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike plek. Baie luuks.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Hallo Lynette,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Jan & Karlen.
Lizette R - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig - net wat ons nodig gehad het.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Hallo Lizette,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Jan & Karlen
Michelle D - Apr 2021
Algehele gradering
Reünie.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Die bed is seker 'n kwessie van smaak. Dit is 'n nuwe 30 cm dik matras, van gastehuis standaard, met bypassende onderstel.
Ons kan nie onthou of dit vir julle was wat die lig om die stoel gepla het nie. Ons het intussen gordyne met "block-out lining" gehang. Die kamer is nou lekker donker.
Thamsanqa M - Sep 2021
Algehele gradering
Getting in and out of the place is a mission because you need codes from the owners and they're take too long to respond or not available at all
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Our apologies for the slow response to your security code requests. We were caught off guard as we did not know that we had horrible cell phone reception. We have now found a solution to handle this efficiently, but unfortunately, you were at the receiving end of this once-off problem which has now been rectified.
Lizl T - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige en netjies.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete,
Jan en Karlen
Deon V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, vriendelike mense, baie lekker gebly.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Charmaine V - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome, was baie nice dat daar 'n elektriese warmkombers op was. Veral met die wintertyd.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Pierre D - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
House Mulberry Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete
Jan en Karlen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mulberrystraat 497, Moreleta Village, Moreleta Park, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang