Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House No.1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gwen B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Peaceful and restorative. The house is spacious, beautifully decorated, and has every homely touch one can think of. Such a special stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Better than the photos. The photos on websites can't do justice to this charming house. I have never stayed in holiday accommodation with this quality of furnishing and equipment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pleasant, central, nice colours and materials, practical. We had a good time. Perfect overnight place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenta N
1 nag
4.8
Feb 2024

Aangenaam. House No.1 was so 'n aangename verrassing! Uitstekende waarde vir geld. Skoon, netjies, oulik geleë en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pam S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2024

Lovely little town, friendly people. House beautifully furnished. The kitchen had everything you needed. Enjoyed reading the coffee table books.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker. Ek en my moeder het baie lekker gebly ten spyte van die ander gaste se honde wat vreeslik geblaf het. Alles was mooi skoon en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so heerlik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Rustige kuier in 'n pragtige huis. Die huis is pragtig gemeubileer en uitstekend ingerig met alles wat jy nodig het. As ek meer as vyf sterre kon gee, sou ek dit doen! Fantastiese ligging, reg langs die oulike boekwinkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Een van die lekkerste plekke nog! Stylvol en elegant. Netjies en skoon. Ruim en goed toegerus. Mooiste kunswerke en dekor. Lafenis vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Our second time staying there. What a joy. Excellent and also very pet friendly, own small area for the doggies. Love the house, love the ease of the booking in, and we are also advised of where to eat and what is open. It's just a joy staying at this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalien V
1 nag
5.0
Jul 2023

Snug Cottage noem hulle die plekkie en dis 'n baie akkurate beskrywing. Dit was 'n wonderlike oorbly. Heerlike beddens met elektriese komberse. Gerieflike kombuis met die mooiste skottelgoed. Mooi meubels. Baie spasie. Dit was heerlik. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 295

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloete-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4e6eee05e9ccadbda6fea5258714701bff71e12855667238883a80b1bd460fa65c74f99d1b3c32672e16d2891fb5980cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Cloete Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866561565678 24.555379177152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang