Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van 2 Oseane

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Steve N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A nice location with wonderful, easily accessible hosts. Our stay went well. We were driving along the coast so only stayed one night. For that reason, an ocean view was important to us. Before booking, we messaged the hosts and they confirmed it was an ocean view. It was truly an unobstructed view of the ocean. My wife wasn't feeling well the next morning, so the hosts graciously gave us an extra hour past check-out so we wouldn't feel rushed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent accommodation. The house was ideal for our purposes. We had everything we needed, its location was close to the lighthouse and restaurants - all within walking distance. The house itself was clean and had every little thing we may need for a short stay. The bed was very comfortable and the linen was of high quality. I found no fault in the accommodation, but we did have an electricity failure in the town for over 12 hours, which was obviously out of the control of the locals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isa
Huis van 2 Oseane
Hi Sonia. Thank you for your kind review. The power outage duration at the end was 3 whole days. The big fire in the Bredasdorp area caused the collapse of wooden poles and lines to come down. We are A-OK now.

Dean T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fabulous. My stay was very nice; everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie aangenaam. Ons verblyf was baie aangenaam. Susan was baie vriendelik en altyd beskikbaar. Die ligging is naby al die kuierplekke en eetplekke. Loopafstand van baie besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie netjies en baie ruim en baie gerieflik. Vriendelike gasvrou en gasheer! Ek het heerlik gebly en die uitsig! Fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

N naweek van rus en stap in Agulhas. Agulhas is 'n pragtige dorpie en dit was 'n lekker stil naweek met genoeg sonskyn. Ons blyplek het alles gehad wat ons nodig gehad het. Plus 'n pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvryheid was van boonste gehalte en die ligging is perfek. Verblyf was alles wat 'n mens kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties. Het heerlik gebly. Het baie lekker gebly. Ons was veilig en die plek was skoon met die mooiste uitsig. Sal beslis wil terugkom eendag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Recommend an aircon. Very welcoming and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker ontspanne. Baie lekker gekuier, woonstel is goed toegerus. Netjies en skoon. Naby stap afstand van alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Isa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 190
R 1 190 R 893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
R 1 190 R 893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdd8f11211d262f7522b3b7d65f5c0184a1e567c205773a37cadf42d160498b541d6a71f837054f8a264ed99855839bd1f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 15 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.824798193609 20.014228414339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang