Huis van 2 Oseane
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Isa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Marisa L - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvryheid was van boonste gehalte en die ligging is perfek.
Janine V - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties. Het heerlik gebly.
Marinda V - Jul 2024
Algehele gradering
Recommend an aircon.
Niel B - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Ronni V - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent!
Wilma D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik. Perfekte blyplek.
Riekie T - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Adri S - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste natuurskoon.
Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Jan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic stay!
Estelle P - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon netjies op die strand lieflike uitsig vriendelike gasheer en gasvrou.
Mari V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik. Lekker verby.
Marianna V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Marques M - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike annkoms, baie netjies en mooi uitsig vanaf balkon.
Carla F - Jul 2024
Algehele gradering
Huis van 2 Oseane is goed ingerig, gerieflik en het 'n mooi seeuitsig.
Ursula M - Feb 2024
Algehele gradering
Quite and very relaxing, the sound of the waves were so soothing.
Rochelle D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker wegkom naweek net wat ek en manlief nodig gehad het. Agulhas is 'n rustige plek.
Jerry A - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Riaan D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker langnaweek.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Baie dankie Riaan. Julle is altyd welkom by ons. Groete aan Jo en Yvonne.
Willie B - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker.
John C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies in 'n rustige omgewing. Uiters vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou. Tops!
Coert V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Sandra E - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met pragtige see-uitsig.
Lees meerMarienette G - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Dawid Jakobus S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging en baie welkom geheet.
Casper D - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was awesome, lekker.
Bruno V - Des 2022
Algehele gradering
Too short stay.
André K - Apr 2022
Algehele gradering
'n "Ons sal weer kom oorslaap" tuiste.
Ria P - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek aan die punt van die 2 oseane.
Peter W - Feb 2022
Algehele gradering
A fantastic stay.
Christa F - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Marie Annette G - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging met mooi see-uitsig en privaat.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer te ontvang.
Hannes en Isa
Sias K - Jan 2022
Algehele gradering
Genotvolle vakansie.
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Hilna R - Feb 2022
Algehele gradering
Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.
Norman D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic lekker.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Wasbak is vandag ingesit.
Floris K - Des 2021
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Dirk O - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie Dirk.
Hoop ons sien julle gou weer.
Mariana S - Aug 2021
Algehele gradering
Terdeë geniet.
Dorothy T - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful ocean views, neat and clean accommodation.
Engela B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ian K - Apr 2021
Algehele gradering
Great room, neat, clean, well presented, friendly.
Amanda L - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek, perfekte verblyf!
Lees meerSuette S - Feb 2021
Algehele gradering
It was a perfect 2 days!
Anthony S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie, baie lekker gekuier.
Michelle L - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning view, great location and clean and tidy unit.
Richard H - Okt 2021
Algehele gradering
Overnight stay during a touring holiday.
Abner I - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik
Petra V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Ons het lekker gebly.
Johan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Presies waarna ons gesoek het.
Johan B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie kort kennisgewing, was diens vriendelik en goed.
Theo W - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome, quick getaway.
Lees meerHuis van 2 Oseane se terugvoer
Thank you for this lovely review, Theo. I don't think we are retired. This guesthouse is a 24/7 business when Covid is not present. See you soon again.
Elliott K - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Roy D - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek. Lekker gebly.
Cathleen H - Feb 2020
Algehele gradering
See-uitsig altyd 'n wenner.
Carreen D - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike oornag kuier!
Willie L - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent!
Jan H - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en ideaal geleë.
Sarel K - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier ten spyte van ongure weer.
Trudy J - Feb 2020
Algehele gradering
Nice view on the ocean and close to lighthouse and restaurants.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Corine B - Des 2019
Algehele gradering
Perfect location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging.
Stapafstand van die vuurtoring, mees suidelike punt van Afrika met heerlike restaurante. Vriendelike gashere. Skoon en ruim. Veilige onderdakparkeerplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fallon J - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing view and the kindest owners ever, super friendly.
Andre V - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Goeie dag Andre,
Dankie vir julle ondersteuning. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
En dankie vir die netjiese toestand waarin julle die eenheid vir ons teruggegee het..
Lizel W - Aug 2019
Algehele gradering
Ons sal weer wil teruggaan.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Goeie dag Lizel,
Dankie vir die goeie terugvoering. Julle is so welkom om weer hier te kom draai. Jammer die weer speel nie altyd saam nie, maar dit is deel van AGULHAS se sjarme. 'n Mens kan soms minder sjarme en meer sonskyn geniet.
Groete
Liezel J - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie vir die mooi verwysing Liezl.
Dis goed as mense ons harde werk waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Hannes en Isa
Marina D - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Lorraine N - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Marisa R - Jun 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer kom!
Carla V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Ilse Z - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Arnold Lionel Allan M - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Annie P - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome people, stunning place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome mense, pragtige plek!
Ek het oor die jare verskeie akkommodasie bespreek, maar dit is verreweg my gunsteling tot op datum.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Thank you Carol-Anne. A better compliment we cannot wish for. I feel like printing the review and hang it where everyone can see it. It was so nice having you, and we hope to see you again soon. Hannes, Isa and our cleaning assistant, Sharon.
Gesina K - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese en goed toegeruste woonstel.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie Chrstine. Ons waardeer die goeie resensie en julle ondersteuing. Julle kan maar weer kom. Ons is seker daar is nog 'n paar interresante plekke wat julle gemis het.
Dalene H - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en gasheer, wonderlike ligging en alles super skoon. Alles wat mens nodig het en nog meer. Wens ons kon langer bly.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Super skoon, dankie Dalene. Isa en ons skoonmaakdame Sharon, straal van geluk oor julle resensie. Ons wonder partykeer of mense besef hoeveel van ons dag gebruik word om 'n plek so skoon as menslik moontlik te kry, maar jy het nou bevestig dat dit raakgesien word. Ons wens regtig julle kom draai weer hier.
Nicholette B - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Lees meerHuis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie Nicholette. Pragtige resensie. Jy kan begin boeke skryf. Ek sal almal koop. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Groete, Hannes en Isa.
Nazmie W - Nov 2018
Algehele gradering
Money well spent!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Geld goed spandeer!
Die foto's doen nie die instansie gestand nie. Ons was eers skepties oor die plek, maar was beïndruk met als to eons arriveer. Wat ons ontvang en beleef het het ons verwagtinge oorskry. Dankie aan die wonderlike, behulpsame en vriendelike eienaar en gasvrou - Hannes and Isobelle. Julle en die gehalte van jul verblyf het ’n positiewe impak gehad en kalmerende, onvergeetlike en lekker verblyf verseker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Thank you Nazmie.
We are happy to make friends with the sceptics. We hope to see you again soon. You left the unit as neat and tidy as when you moved in, which makes you and 5-star guests' in our books.
Madelein B - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie Madelein. Ons luister na wat ons gaste voorstel en dit help om ons aan te koop en te verander sodat die eenheid so gerieflik moontlik is. Ons hoop julle kom weer kuier.
Carol P - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie Carol. Ons kry min kans om self die stoep te geniet maar ons is geseend om elke dag die uitsig te waardeer.
Tiaan E - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, waarde vir geld.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Tiaan, as ons in 'n plek bly waar daar filterkoffie is, gee ek dadelik 5 sterre. Ons is bly julle het dit geniet. Kom weer, hier is vars koffie.
Maryann B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie Maryann. Ons gesindheid is maar baie 'n spieelbeeld van ons gaste se gesindheid wanneer hulle arriveer, en seker andersom ook. Dit is so lekker om mense te kry wat bly lyk om hier aan te kom. So nou en dan kry ons mense wat lyk asof hulle by 'n strafkamp ingeboek het. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Andries J - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Ekskuus dat ek so lank vat om te antwoord Andries. Partykeer mis mens net dinge. Dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop julle kom draai weer hier. Groete, Hannes en Isa.
Estelle D - Mrt 2018
Algehele gradering
Juweel van 'n plek met die mooiste uitsig.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Goeiedag Estelle,
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering. Dit werk nogal na beide kante toe. Hoe vriendeliker die gaste, hoe meer geniet ons dit en hoe vriendeliker raak ons. Gelukkig kry ons maar min gaste wat lyk asof vakansie 'n straf is. Kom kuier gerus weer, ons het julle baie geniet.
Hannes en Isa
Rina R - Apr 2018
Algehele gradering
House of 2 Oceans is perfek geleë, baie netjies en 'n aangename verrassing.
Lees meerHuis van 2 Oseane se terugvoer
Goeiedag Amanda en Bennie,
Dankie vir die terugvoering. Dit was wonderlik om mense uit ons verre verlede toevallig as gaste te kry. Ons sien uit om julle weer te sien.
Hannes en Isa
Juanita B - Mrt 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Goeiedag Juanita,
Baie dankie vir die mooi terugvoering.Ons waardeer julle ondersteuning en ons probeer om ons gaste se verblyf perfek te maak.
Groete,
Hannes en Isa
Thelmarie T - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik! Wat 'n oulike plek met die beste see uitsig.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Hi Thelmarie, baie dankie vir die goeie resensie. Ons dorpie is werklik geseend met 'n unieke atmosfeer en 'n swak woonplek sal die heerlike ervaring bederf het. Sien gou weer.
Lynette S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie Lynette. Ons het nou 'n koue biertjie by die lekker koffie gevoeg, so julle kan dit ook kom probeer. Groete, Hannes en Isa.
Christene T - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese gerieflike akkommodasie.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Goeiedag Christine,
Dankie vir die terugvoering.
Wat veiligheid aanbetref. Ons verstaan dat gaste wat gewoond is aan heinings en tralies effens ongemaklik mag voel met ons alles oop benadering. Ek wil darem byvoeg dat ons dorpie se misdaad beperk is tot meestal motoriste wat nie by stopstrate stilhou nie. Ten spyte daarvan ry/stap ons as gemeenskap elke nag patrollie tussen 22h00 en 05h00. Ons slaap baie gerus in Agulhas.
Sterkte met die baie goeie werk wat julle doen met julle reis deur ons pragtige land.
Hannes en Isa
Gershwin G - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderful and breathtaking.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Hi Gershwin and Carli. Thank you for the nice review. We are glad you enjoyed your visit with us. Regarding your vote of no confidence in my camera work; If I took better pictures, you would not have been so impressed with the real thing. It is called "An unintentional good strategy". We really hope to see you again. It was a pleasure to have you as guests.
Regards,
Hannes and Isa
Donovan J - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en perfek vir 'n langnaweek met alles wat 'n mens benodig.
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie Donovan. Ek sien jy voel veiligheid is nie voldoende nie. Kan ek net noem dat ons sonder mure en tralies is omdat ons dit nog nie nodig gekry het nie. Ten spyte van geen inbrake die afgelope paar jaar nie, ry ons gemeenskap, waarvan ek deel is, elke nag patrollie van 23:00 die nag tot die volgende oggend 05:00. Daar is net een pad na Agulhas en dit is met kameras beman. Sodra ons voel dit is onveilig, sal ons die gaste agter tralies sit. Tot dan, laat ons die vryheid geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete
Hannes W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf en vriendelike gasheer en gasvrou.
Lees meerHuis van 2 Oseane se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop julle is gou weer lus vir 'n naweek af. Ons het nou baie goeie beligting by die braai opgesit nadat julle weg is. Groete
Elmien K - Jul 2017
Algehele gradering
Besonder aangenaam!
Huis van 2 Oseane se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Pieter. Agulhas is sekerlik die veiligste dorp in Suid Afrika en ons voel die veiligheid is op standaard vir die omgewing. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hannes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang