Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van 2 Oseane

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis van 2 Oseane is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas, en stapafstand vanaf die strand, die Kaap Agulhas-vuurtoring, restaurante en die mees suidelike punt van Afrika.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede met aparte ingange, en 'n ateljeewoonstel. Die 2 selfsorg-eenhede het elkeen 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n sitarea. Al die beddens is ekstra lang. Die eerste eenheid het 'n koningingrootte-bed en die tweede eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Kinders kan op versoek in dieselfde kamer geakkommodeer word. Albei kyk uit oor die see.

Die kombuisies is elkeen met 'n yskas-vrieskas, dubbel-induksieplaat, mikrogolfoond, braaipan, ketel en 'n broodrooster toegerus. Elke eenheid het 'n buitebraai-area reg voor die eenheid in 'n beskutte privaat tuin, gratis WiFi, 'n TV met volledige DStv en onderdakparkeerplek op die perseel.

Die ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het ook sy eie kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Skuifdeure lei na 'n lieflike stoep waar gaste die vars lug kan geniet en die asemrowende see-uitsigte kan bewonder. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Agulhas bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, visvang, voetslaan, fietsry en wynproe vir gaste se vermaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 93 resensies vir Huis van 2 Oseane
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Isa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis van 2 Oseane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-straat 15, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdd8f11211d262f7522b3b7d65f5c0184a1e567c205773a37cadf42d160498b541d6a71f837054f8a264ed99855839bd1f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 15 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.824798193609 20.014228414339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang