Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of Art

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Overnight on the way back from Kruger. Fantastic place and great, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker uitgespan en gaan uiteet na 'n week van kamp in die KNP. Gemaklike en vriendelike verblyf, goed geleë in Haenertzburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl Young Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

The most awesome place to stay. So pretty and such amazing people. I loved the whole art experience. The mountains, the fresh air, everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Beautiful clean interesting decor, lots to look at, lots of detail. We loved the open windows! What more to say, friendly host, interesting environment. Love the feeling of the cottage, all was catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Comfortable and beautiful stay. Wonderful hosts, well-maintained room with outside area, comfy bed and shower, everything you need, walking distance to hikes and restaurants. Very safe. Will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die plekkie was baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het en verwag vir 'n veilige oornag. Pragtige mense en vriendelike verwelkoming. See you soon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Lekke! Ons het baie lekker gekuier, die plekkie is baie netjies en pragtig versier, baie uniek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uiters netjies, vriendelik, gerieflik, skoon en interessant. Enige reisiger se droom. 'n Heerlike en pragtige dorpie om te besoek en rustig te ontspan. Perfek vir oornag en staproetes. Heerlike eetplekke en uiters veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Heerlik gebly en gekuier. Sal beslis weer by House of Arts tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marion
House of Art
We are glad that you enjoyed your stay and do hope to welcome you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfddf3a7d1b43e1670b7abe8e834d996a0a79f54231860e523a9482aaf1d6836814b849f5b5804c4f1cf107ed6a6344fd6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 6 Kerk Straat Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.945175820256 29.940654701466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang