Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of Art

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

House of Art is 'n bekoorlike kunstenaarshuis wat slaapplek vir 4 gaste bied in die mooi dorpie Haenertsburg, net 57 km vanaf Polokwane. Die gasheer is 'n keramiek- en glaskunstenaar, en sy naam weerspieël die kreatiwiteit binne, buite en om die gebou. Gaste kan die artistieke inspirasie geniet, en kan selfs 'n keramiekwerkswinkel bywoon.

Verblyf word in 2 gastekamers gebied. Die privaat kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Beskuit word voorsien.

The Sunrise Chalet is 'n hout-chalet verbonde aan die hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang en 'n privaat houtdek. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit WiFi, 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit in. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die gastehuis is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorpie, en naby is daar verskeie stap- en bergfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ian D
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight on the way back from Kruger. Fantastic place and great, friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ansie S
Saam met vriende
5.0
Lekker uitgespan en gaan uiteet na 'n week van kamp in die KNP. Gemaklike en vriendelike verblyf, goed geleë in Haenertzburg.
Okt 2024
Cheryl Young Y
Saam met lewensmaat
5.0
The most awesome place to stay. So pretty and such amazing people. I loved the whole art experience. The mountains, the fresh air, ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Sarie V
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful clean interesting decor, lots to look at, lots of detail. We loved the open windows! What more to say, friendly host, interes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Mari M
Saam met lewensmaat
4.8
Comfortable and beautiful stay. Wonderful hosts, well-maintained room with outside area, comfy bed and shower, everything you need, wal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 6, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink House of Art het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfddf3a7d1b43e1670b7abe8e834d996a0a79f54231860e523a9482aaf1d6836814b849f5b5804c4f1cf107ed6a6344fd6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Kerk Straat Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.945175820256 29.940654701466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang